Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Wildekus

4.4 / 5  
volgens 1256 resensies
Lees regte resensies van Wildekus van 1256 geverifieerde gaste.
Indien jy Wildekus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Wildekus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wildekus wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wild Coast Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wildekus Wildsplase

19 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges;
  • Prysklas
Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Lodge in Port St Johns, Wildekus

N'taba River Lodge & Spa is ’n gesinsoord wat in 'n asemrowende, tropiese tuin aan die oewer van die Umzimvuburivier geleë is. Hierdie gesinsoord bied 'n keurige vermenging van Wildekus-gasvryheid en ongelooflik...

Vanaf
R2 090
per nag, vir 2 mense
Lodge in Cintsa, Wildekus

Crawford's Beach Lodge is in die middel van die pragtige Chintsa/Cintsa Bay aan die Wildekus geleë en bied luukse verblyf vir skerpsinnige reisigers. Verblyf beskik oor ruim kamers en gesin-suites. Elke eenheid is...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Lodge in Selborne, Wildekus

At One Lodge bied uitstekende selfsorg-akkommodasie met 'n verskeidenheid moderne geriewe wat dit ideaal maak vir gesinne op sporttoere of sakereisigers wat moet werk of wil ontspan. Ons is gerieflik binne loopafsta...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Amathole-distrik, Wildekus

Outspan Safaris is in 'n privaat wildreservaat, 60 km buite Oos-Londen langs die N2 in die rigting van Durban. Verblyf word in gerieflike suites aangebied en elke suite het slaapplek vir 2 tot 3 volwassenes. Elke k...

25% af Aanbod!
VanafR700
R525
per nag (plek vir 2)
Lodge in Grahamstad, Wildekus

Coombs View Reserve bied verblyf in gedeelde selfsorgkamers en permatente op platforms en is op 'n plaas ongeveer 21 km buite Grahamstad geleë. Die plaas is ideaal vir glanskampers en gaste wat op soek is na 'n weg...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R880
per nag (plek vir 4)
Lodge in Amathole-distrik, Wildekus

Matola Private Game Reserve is in die Kubusivallei, 20 km vanaf Komga en bied vreedsame verblyf met pragtige uitsigte. Daar is 6 grasdak-chalets met slaapplek vir 4 gaste elk. Die chalets bied uitsigte oor die omge...

Vanaf
R8 886
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Wildekus

Oceana Beach & Wildlife Reserve is in 'n pragtige en unieke omgewing by die warm Indiese Oseaan, naby Gqeberha (Port Elizabeth) en Groot 5-reservate. Die eiendom is perfek geleë in 'n groot bewarea langs 'n ongerep...

Vanaf
R5 260
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Buffelstad, Wildekus

Inkwenkwezi Private Game Reserve is 'n privaat wildreservaat aan Suid-Afrika se asemrowende Wildekus en spog met 4 van die Groot 5-wildspesies. Die wildreservaat skuil in 'n puik, malaria-vry omgewing in die Oos-Kaa...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Lodge in Oos-Londen, Wildekus

'n Sin vir vrede tem besoekers wanneer hulle die 360 grade panoramiese uitsig van die Santa Palomavallei en die groen heuwels sien. Ons loslopende wild, vars plaasstyl-kookkuns en gasvryheid sal jou siel verfris sod...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Lodge in Amathole-distrik, Wildekus

Nqabara Eco River Lodge is aan die oewer van die Nqabara-rivier in die omgewing van Dwesa aan die Wildekus geleë. Die lodge is baie naby die riviermonding, daar is 1800 hektaar van natuurlike woud en gaste kan heer...

Bladsy:
1
2
Wys 1 tot 10

Welkom by die Wildekus wildsplase blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van wildsplase hieronder, of gaan kyk na ons hoof Wildekus akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die ideale wildsplaas akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]