Geverifieerde Resensie
Wilgeheuwel
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wilgeheuwel bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 9 resensies.
Milly's Touch Studios
"Wilgeheuwel is vir ons plattelanders 'n droombestemming met al die winkelsentrums en top restaurante."
Milly's Touch Studios
"Nie regtig 'n toeriste bestemming nie, ons bly in sulke areas as ons vir die familie kuier."
Milly's Touch Studios
"Ons moes naby die hospitaal wees, en die verblyf was ideaal. Dit is egter vir my moeilik om dit as 'n toeristebestemming te gradeer, omdat ons dit nie in daardie hoedanigheid besoek het nie."