Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (25)
B&Bs (2)
Gastehuise (22)
Selfsorg-eenhede (1)

Resensies van Wilkoppies

4.1 / 5  
volgens 44 resensies
Lees regte resensies van Wilkoppies van 44 geverifieerde gaste.
Indien jy Wilkoppies besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Wilkoppies.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wilkoppies gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wilkoppies Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wilkoppies Gastehuise

22 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wilkoppies

Sola Gratia is 500m vanaf die Wilmed Park Hospitaal en Onkologie-eenheid geleë. Daar is ook 'n verskeidenheid restaurante, winkelsentrums en besighede net 1,5 km vanaf die instansie. Netjiese en gerieflike verbly...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Wilkoppies

The Willow Tree Guest House is 'n vriendelike en privaat gastehuis wat gerieflike verblyf teen kompeterende tariewe bied. Die gastehuis is gerieflik geleë, net oorkant die Life Anncron Hospitaal so dit is ideaal vi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wilkoppies

Twins Guest House is in Wilkoppies, 'n stil woonbuurt in Klerksdorp, stapafstand vanaf Wilmed Park Privaat Hospitaal, Pick 'n Pay en verskeie restaurante geleë. Hier by ons is jy gewaarborg van vriendelike, profess...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wilkoppies

Ukarimu is geleë in 'n stil woonbuurt van Klerksdorp, 'n dorp in Noordwes. Klerksdorp is net 175 km van Johannesburg af op die N12 op pad na Kimberley en Kaapstad. Ons smaakvol gemeubileerde dubbelkamers het en su...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wilkoppies

Villa Med is in Wilkoppies geleë, 'n deftige en gevestigde woonbuuurt binne stapafstand vanaf die mediese fasiliteite van Ancron geleë. Sunningdale en Wilmed Park is net 1 km van ons af. Villa Med is 'n splinternu...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wilkoppies

Huis van Seisoene bied moderne gastekamers in Klerksdorp wat langs die Sunningdale Hospitaal geleë is en ideaal is vir reisigers en besoekers aan die hospitaal. Dié dubbelverdieping-gastehuis het 5 kamers met 'n ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wilkoppies

Harmony Place B&B bied gerieflike B&B-verblyf in die middel van Klerksdorp, direk oorkant Anncron Hospitaal. Die B&B is in 'n pragtige tuin geleë waar gaste elke oggend die voëls se getjirp kan geniet. Verblyf wo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wilkoppies

Housemartin Guest House is in Klerksdorp geleë, 'n gebied wat veral bekend is vir sy natuur, natuurlewe en ikoniese besienswaardighede, soos Sun City. Die gastehuis is oorkant die straat van die Wilmed Park Privaat...

Vanaf
R805
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wilkoppies

Home Away B&B bied verblyf in 'n gastehuis in die voorstad Wilkoppies. Ons eiendom van 2 ha het 'n plattelandse atmosfeer en gaste sal mal wees oor die pragtige tuine met volop voëllewe en fonteine. Geriewe sluit ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Flamwood, Wilkoppies

Strydom Stop and Stay bied gerieflike oornagverblyf in gastekamers met slaapplek vir 31 gaste. Daar is 9 kamers wat enkel-, dubbel- en gesinskamers insluit. Elke kamer het 'n privaat ingang, ketel, TV met DStv en b...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Wilkoppies gastehuise blad - loer bietjie na ons lekker reeks van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons algehele Wilkoppies akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Wilkoppies akkommodasie soek. Sodra jy die beste gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]