Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (26)
B&Bs (2)
Gastehuise (23)
Selfsorg-eenhede (1)

Resensies van Wilkoppies

4.1 / 5  
volgens 44 resensies
Lees regte resensies van Wilkoppies van 44 geverifieerde gaste.
Indien jy Wilkoppies besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Wilkoppies.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wilkoppies selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wilkoppies Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wilkoppies Selfsorg-eenhede

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Vanaf
R520
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wilkoppies

Shalom Shaleem is in sentraal in Klerksdorp geleë, naby Life Anncron Hospitaal en Wilmed Park Privaat Hospitaal. Dié ruim kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het ’n privaat ingang en ’n en suite-badkamer met ...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 26 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Wilkoppies

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Klerksdorp, Noordwes

Ameri Cottage is in Flamwood, Klerksdorp en bied gehalteverblyf en vriendelike diens aan sakereisigers en oornaggaste teen kompeterende tariewe. Verblyf is beskikbaar in 'n basiese selfsorg-kothuis en 'n gastekame...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Klerksdorp, La Hoff

Boshoff's Inn bied gerieflike verblyf teen 'n sakpas-prys. Gaste het 'n keuse tussen 2 kamers met al die nodige geriewe om jou tuis te laat voel. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste. Kamer 1 het 'n dubbelbed. Daar...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R575
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Klerksdorp, Flimieda

Ghoma Lodge Self-catering Units is in Klerksdorp. Dié verblyf is ideaal vir ambagsmanne, kontrakteurs en winkeluitrusters wat na langtermynverblyf op soek is. Verblyf word in 7 selfsorgeenhede gebied en het slaapp...

40% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR800
R480
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Irene Park, Noordwes

Villa Vera Selfsorg Eenheid No. 6 is 'n selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Klerksdorp. Dié woonstel is in 'n sekuriteitskompleks en beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort....

40% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR800
R480
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Irene Park, Noordwes

Villa Vera Selfsorg Eenheid No. 6 is 'n selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Klerksdorp. Dié woonstel is in 'n sekuriteitskompleks en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbe...

40% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR800
R480
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Irene Park, Noordwes

Villa Vera Selfsorg Eenheid No. 5 is ‘n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 4 in ‘n sekuriteitskompleks in Klerksdorp. Dié woonstel beskik oor 2 kamers en 1 badkamer met ‘n stort. Die hoofslaapkamer het ‘n ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wilkeville, Noordwes

Rentiahof Guest Suites is in Klerksdorp geleë en bied verskeie selfsorg-eenhede wat slaapplek aan 2 tot 6 gaste bied. Verblyf word aangebied in gesin-suites, koninklike suites, enkelkamer-suites en premier-suites....

Vanaf
R250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Klerksdorp, Adamayview

Drummers Nest in Klerksdorp bied verblyf in 3 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 12 gaste in totaal. Eenheid 1 het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die leefarea het 'n driekwart-s...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Flamwood, Noordwes

Monsieur Dévan bied unieke gaste-selfsorgverblyf in Klerksdorp. Die kamers is ten volle toegerus met alle geriewe wat gaste sal nodig kry, insluitend 'n groot yskas, gasstoof, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en bre...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Wilkoppies selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons lekker reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons algehele Wilkoppies akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Wilkoppies akkommodasie soek. Sodra jy die beste selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]