Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
B&Bs (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Williston

4 / 5  
volgens 125 resensies
Lees regte resensies van Williston van 125 geverifieerde gaste.
Indien jy Williston besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Williston.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Williston gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Williston Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Williston Gastehuise

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R640
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Williston

Ark Gastehuis en B&B is in die bekende Williston Mall, 'n kreatiewe en prettige toeristebestemming en bied gastekamers wat as selfsorgverblyf of as 'n B&B bespreek kan word. Dié gastehuis is in Williston en ideaal ...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Williston

Williston @21 is in die dorpie Williston, in die Noord-Kaap geleë op die R63-roete na die Weskus en Kaapstad. Die gastehuis is karaktervol en bied 'n unieke ervaring in die Karoo. Die huis dateer uit die droogte ...

Vanaf
R250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Williston

Annie's Inn is in die pragtige Karoo-dorp Williston in die Noord-kaap geleë. Gaste kan oop ruimtes, vars en helder lug, veiligheid en fantastiese gasvryheid in die Karoo verwag. Verblyf word in 2 slaapkamers en 4 ...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Williston

Karoo Huis bied gerieflike oornagverblyf in Williston. Verblyf is beskikbaar in 'n gastekamer vir 4 of 'n woonstel vir 2. Die gastekamer is in die hoofhuis en het 2 slaapkamers wat 'n badkamer deel. Tee-en koffiem...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Williston

Lord Willis bied gastekamers in Williston in die Noord-Kaap. Die gastehuis is naby die R63 wat Kaapstad en Gauteng verbind. Lord Willis bied verblyf in 3 kamers wat individueel versier is. Elke kamer het ’n en su...

Verwyder Filters

Jy sien net 5 uit die moontlike 9 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 100 km vanaf Williston

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fraserburg, Noord-Kaap

Karoohuis Guesthouse is in die stil en pragtige dorp Fraserburg, in die Noord-Kaap geleë. Verblyf beskik oor 3 selfsorg-eenhede. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuis met 'n tweeplaatstoof en 'n klein oond, ...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fraserburg, Noord-Kaap

The Marigold House is 'n Victoriaanse gastehuis wat met helder kleure versier is en in die klein, historiese Karoo-dorpie, Fraserburg geleë is. Dit is op die plato aan die noordelike kant van die Nuweveldberge in d...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fraserburg, Noord-Kaap

Tuishuis Gastehuis is in Fraserburg geleë en bied gemaklike verblyf ideaal vir sakereisigers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe. Die gastehuis het 7 dubbelslaapkamers, waar...

Vanaf
R885
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noord-Kaap

Downes Gasteplaas is op 'n plaas naby Calvinia en bied gehalte-oornagverblyf onderweg na verskeie bestemming of vir 'n naweekwegbreek. Daar is 3 kamers en elke kamer het 'n privaat badkamer. Daar is ook 1 kamer met...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Gastehuis in Fraserburg, Noord-Kaap

Eselfontein Gasteplaas is aan die plato van die Nuweveldbergreeks, 30 km buite die bekoorlike Karoodorpie Fraserburg geleë. Die gastehuis bied gerieflike en rustige selfsorgverblyf op 'n skaapplaas. Die plaashuis...

Bladsy:
1
2
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]