Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (78)
B&Bs (8)
Lodges (2)
Hotelle (6)
Gastehuise (17)
Selfsorg-eenhede (45)

Resensies van Windhoek

4.4 / 5  
volgens 47 resensies
Lees regte resensies van Windhoek van 47 geverifieerde gaste.
Indien jy Windhoek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Windhoek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Windhoek B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Windhoek Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Windhoek B&Bs

9 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
B&B in Windhoek

Okavango Guest House bied B&B-verblyf in Windhoek. Die perseel is ideaal geleë net 1 km van Maerua Mall, 3 km van die sakekern en 45 km van Hosea Kutako Lughawe af. Die verblyf bestaan uit 15 kamers wat individuee...

Vanaf
R1 440
per nag, vir 2 mense
B&B in Pionierspark, Windhoek

Caotinha Guest Cottage bied verblyf in 'n stil voorstad, Pioneers Park in Windhoek. Daar is 2 kamers met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Dié gastehuis se kamers het elk lugversorging, gemaklike beddens en 'n en suite...

Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
B&B in Windhoek

Pension Cori Hotel is in Windhoek naby die middestad geleë. Dis 400 m vanaf a Pick ’n Pay en 500 m vanaf Wernhil Park Mall. Kom geniet jou verblyf met gasvrye diens wat in al jou behoeftes voorsien. Pension Cor...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
B&B in Windhoek

Cavallo Guesthouse bied gastekamers en is in Windhoek in Namibië se Khomas-streek geleë. Die gastehuis is 5 km van die middedorp af. Cavallo Guesthouse beskik oor 3 kamers wat individueel versier is. Dié kamers ...

Vanaf
R1 680
per nag, vir 2 mense
B&B in Windhoek

House on Olof Palme is in 'n gesogte woonbuurt in Windhoek, die hoofstad van Namibië. Die bekoorlike B&B is sentraal geleë naby die stadskern, verskeie geriewe en besienswaardighede. Dié huis bied gehalteverblyf...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
B&B in Ludwigsdorf, Windhoek

Herzinger Boutique Guesthouse is in Windhoek geleë en is ideaal vir gaste wat net wil oorslaap, vakansiegangers en sakereisigers. Dié gastehuis bied kamers wat elk slaapplek vir 2 gaste het naamlik, Nook, Hideout...

Vanaf
R665
per nag (plek vir 1)
B&B in Eros, Windhoek

Hilltop Guest House is in Windhoek naby gewilde besienswaardighede en verskeie restaurante in ’n veilige area geleë. Dié huis het ’n uitsig op die Klein Windhoekheuwels. Die ontspanne atmosfeer is geskik vir s...

Vanaf
R995
per nag, vir 2 mense
B&B in Windhoek

Uzuri Guesthouse is oorkant Windhoek se Skougronde en naby Maerua Mall geleë. Die mall bied 'n verskeidenheid klerewinkels, koffiewinkels, restaurante, kruidenierswinkels, bankgeriewe, Virgin Active en vele meer. ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Windhoek

Tilla's Guesthouse is in die hartjie van Windhoek. Chill Pepper Boutique Hotel het 9 stylvolle kamers, elk met 'n enkel- of dubbelbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer. Die kamers het elkeen lugversorging, grati...

Verwyder Filters

Jy sien net 9 uit die moontlike 81 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 50 km vanaf Windhoek

Vanaf
R2 480
per nag, vir 2 mense
B&B in Khomas, Namibia

Etango Ranch Guestfarm bied B&B-verblyf met aandete en dit is op 'n veeplaas van 4300 hektaar in die Namatanga Bewarea geleë. Die instansie is 5 minute vanaf die Hosea Kutako Internasionale Lughawe geleë. Akkomm...

Bladsy:
1
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]