Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (78)
B&Bs (8)
Lodges (2)
Hotelle (6)
Gastehuise (17)
Selfsorg-eenhede (45)

Resensies van Windhoek

4.4 / 5  
volgens 47 resensies
Lees regte resensies van Windhoek van 47 geverifieerde gaste.
Indien jy Windhoek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Windhoek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Windhoek gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Windhoek Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Windhoek Gastehuise

17 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R600
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Pionierspark, Windhoek

Pension Etambi is in Windhoek geleë en bied gehalte-verblyf in kamers naby verskeie besienswaardighede en die stadskern. Verblyf word gebied in 9 dubbelkamers met slaapplek vir 2, die familiekamer met slaapplek vi...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Windhoek

Hotel Pension New Nouveau is in Windhoek, 60 m vanaf die MediClinic Privaat Hospitaal en reg oorkant die Paramount Mediese Sentrum. Dié hotel het 'n gemeenskaplike sitkamer, 'n dek en 'n pragtige tuin waar gaste 'n...

Vanaf
R460
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Windhoek

Xenia Bed and Breakfast is 'n gastehuis in Windhoek ongeveer 45,2 km van Windhoek Hosea Kutako Internasionale Lughawe af. Die verblyf bestaan uit 1 selfsorgwoonstel, 2 gastekamers en 1 tent in die tuin. Die selfsor...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pionierspark, Windhoek

Merwe's Inn is in die stil voorstad Pionierspark in Windhoek geleë en bied aan gaste gerieflike gemeubileerde eenhede. Gaste het 'n keuse tussen 8 eenhede waarvan almal 'n privaat ingang en slaapplek vir 2 tot 4 g...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klein Windhoek, Windhoek

Hotel Pension Casa Africana is in Luxury Hill in die hartjie van Namibië se hoofstad, Windhoek, met 'n uitsig oor die stad geleë. Die ligging bied maklike toegang tot die sakedistrik en die Hosea Kutako Internasio...

Vanaf
R728
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Windhoek

Pelican Guesthouse is ideaal geleë in Windhoek, 7 minute se ry vanaf die middestad. Dis baie prakties en gerieflik vir gaste. Daar is 'n Engen-diensstasie oorkant die pad. Die gastehuis bied 'n kombinasie tussen ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Windhoek

Exotic Guesthouse bied gerieflike verblyf in die rustige woonbuurt, Hochland Park, in Windhoek. Dié gerieflike gastehuis is slegs 10 minute se loop vanaf 'n winkelsentrum met 'n dokter, apteek, 'n vulstasie en wink...

Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Windhoek

Eagle's View is in 'n rustige buurt in Windhoek, die hoofstad van Namibië, geleë. Verblyf word gebied in 'n gastekamer met 'n privaat ingang en is op die eienaar se erf. Dié kamer het lugversorging en 2 enkelbed...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Windhoek

Carols' Accommodation is in Olympia, 'n voorstad van Windhoek. Dis ongeveer 300 m vanaf Grove of Namibia-winkelsentrum. Lady Pohamba Privaat Hospitaal en verskeie gewilde restaurante is ook maklik bereikbaar. Verbl...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ludwigsdorf, Windhoek

Klein Windhoek Guesthouse bied B&B- en selfsorgverblyf in Ludwigsdorf in Windhoek in the Khomas-streek van Namibië. Die gastehuis is ideaal geleë naby die middestad. Verblyf by Klein Windhoek Guesthouse word in v...

Bladsy:
1
2
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]