Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (81)
B&Bs (11)
Wildsplase (2)
Hotelle (7)
Gastehuise (17)
Selfsorg-eenhede (44)

Resensies van Windhoek

4.4 / 5  
volgens 49 resensies
Lees regte resensies van Windhoek van 49 geverifieerde gaste.
Indien jy Windhoek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Windhoek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Windhoek hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Windhoek Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Windhoek Hotelle

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
30% af Aanbod!
VanafR2 560
R1 792
per nag, vir 2 mense
Hotel in Klein Windhoek, Windhoek

Burg's View Boutique Hotel is 'n pragtige hotel in Windhoek. Die hotel is sentraal naby bedienswaardighede en geriewe geleë. Dié hotel bied 4 stylvolle en suite-kamers of 4 selfsorg-eenhede. Die kamers is goed in...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Hotel in Klein Windhoek, Windhoek

Am Weinberg Boutique Hotel is in Klein Windhoek. Dié hotel is 40 km vanaf die Windhoek Hosea Kutako Internasionale Lughawe. Die kamers by Am Weinberg Boutique Hotel kombineer ouwêreldse bekoring met moderne geri...

15% af Aanbod!
Vanaf
R1 860
per nag, vir 1
Hotel in Eros, Windhoek

Hotel Thule is hoog op 'n heuwel bo Windhoek geleë en bied pragtige uitsigte oor die omgewing. Dit bied 'n eksklusiewe wegbreek en vriendelike gasvryheid op 'n afgeleë plattelandse landgoed waar gaste behoorlik ka...

Vanaf
R1 840
per nag, vir 2 mense
Hotel in Windhoek

Tenbergen Pension Hotel is naby Maerua Mall en die Veldstraat-besigheidsarea op die hoek van Robert Mugabelaan en Lazarettstraat geleë. Die hotel spog met 'n luukse Europese styl en is ideaal vir sakereisigers. Hil...

Vanaf
R2 647
per nag, vir 2 mense
Hotel in Ludwigsdorf, Windhoek

Belvedere Boutique Hotel is 'n unieke, luukse oase in Windhoek. Dié hotel is in Ludwigsdorf, Klein Windhoek geleë. Belvedere is 'n eksklusiewe boetiekhotel met 18 individuele kamers, wat standaardkamers, luukse ...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Hotel in Eros, Windhoek

The Olive Exclusive is 'n intieme boetiekhotel in 'n rustige hoek van Windhoek wat die ware essensie van elegante gemak omvat. The Olive Exclusive, die eerste ultra-luukse toevlugsoord van sy soort in die Namibiese ...

Vanaf
R1 255
per nag, vir 2 mense
Hotel in Windhoek

Auas City Hotel is sentraal in Windhoek geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die hotel spog me...

Verwyder Filters

Jy sien net 7 uit die moontlike 83 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 100 km vanaf Windhoek

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Hotel in Okahandja, Namibië

Okahandja Country Hotel is net 2 km vanaf Okahandja geleë en is die ideale oorslaapplek vir gaste wat Namibië verken. Die hotel bied slaapplek in verskeie en suite-kamers om van te kies: 21 2 Enkelbedkamers, 'n D...

Bladsy:
1
Wys 1 tot 8

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za