Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (22)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (21)

Resensies van Woodgrange

3.8 / 5  
volgens 21 resensies
Lees regte resensies van Woodgrange van 21 geverifieerde gaste.
Indien jy Woodgrange besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Woodgrange.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Woodgrange gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Woodgrange Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Woodgrange Gastehuise

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
Vanaf
R978
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Woodgrange

Mzimayi River Lodge is op die oewer van die Mzimayi-rivier geleë. Die lodge bied 5 Dubbelkamers, 1 Executive Kamer en 4 Gesinskamers. Alle kamers het dubbel- of enkelbeddens, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n kluis,...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 20 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Woodgrange

Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 12)
Gastehuis in Hibberdene, KwaZulu-Natal

27 at Wozani Ridge is 'n ruim vakansiehuis op die Wozani Ridge Landgoed in Hibberdene. Dié selfsorghuis is ideaal vir 'n groep wat op soek is na 'n gerieflike vakansie naby die strand en ver van die stadslewe. Hi...


Gastehuise binne 50 km vanaf Woodgrange

Vanaf
R1 196
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Port Shepstone, KwaZulu-Natal

Dieu Donnee River Lodge is ideaal geleë op die R102 in Southport, net 7 km noord van Port Shepstone op die hoofweg tussen Oos-Londen en Durban. Dit is ideaal vir oordeelkundige sake-, sport- en vakansiereisigers wa...

Langtermyn-
verblyf-aanbod!
VanafR650
R557
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Umtentweni, KwaZulu-Natal

23 Ambleside is in Umtentweni, Port Shepstone, 'n omgewing wat bekend is vir die strand, avontuurparke, wildlewe en natuur-toere. Dit is die perfekte wegbreekplek vir gaste wat op soek is na 'n vakansie weg van die ...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umtentweni, KwaZulu-Natal

Royston Hall is 'n statige ou Victoriaanse Herehuis met 'n Superieure Gradering van die AA Toerismegraderingsraad en dis gelys as 'n huis van met historiese belang deur die Geskiedkundige Raad. Die huis is weggest...

Vanaf
R699
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Umtentweni, KwaZulu-Natal

The Cycad is ’n netjiese gastehuis in ’n Kaap-Hollandse styl en bied verblyf in ’n omgewing met ongelooflike voëllewe in Umtentweni. Hierdie eiendom is binne 5 minute se ry vanaf swemstrande, ’n gholfbaan, ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Suidkus, KwaZulu-Natal

Botha House is 'n pragtige historiese gastehuis in een van KwaZulu-Natal se kuswoude aan die Suidkus. Botha House is net buite Pennington langs Umdoni Park Gholfklub geleë en is dus ideaal vir die oordeelkundige gh...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pennington, Kelso

Aqua Vista Holiday Accommodation is in die kusdorpie Pennington aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die gastehuis bied gerieflike verblyf in 2 standaard-koninginkamers en 'n selfsorg-eenheid met 2 slaapkamers. Die kamer...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Suidkus, KwaZulu-Natal

Oribi Gorge Guest Farm is op 'n pragtige plaas, 35 km vanaf Port Shepstone in KwaZulu-Natal. Die plaas het 'n verskeidenheid diere en 'n asemrowende uitsig op die kloof en oor die Mzinkulwana-rivier. Daar is 3 loss...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Uvongo, KwaZulu-Natal

Stephward Estate is op 4 hektaar van die Botaniese Tuine geleë, weg van al die skare wat die vakansieseisoen meebring! Dit is platteland by die see, slegs 1,5 km van die bekende Uvongo Falls en strand, en tussen Ma...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Margate, KwaZulu-Natal

Treetops Lodge bied gerieflike kamers wat slaapplek aan 2 tot 6 mense bied in Margate. Gaste kan kies tussen kamers met 'n uitsig oor die luukse tuin of oor die swembad. Die kamers is op die middelste verdieping of...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Lawrence Rocks, KwaZulu-Natal

Zarlush Modern Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks wat naby die strand, restaurante, kroeë en winkels in Margate geleë is. Hierdie ruim woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaa...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Margate, KwaZulu-Natal

Albatros Guest House is stapafstand van die strand en die gonsende dorpie met al sy restaurante en winkels af. Dié spoggerige gastehuis is in die middel van die gewilde Gholfkus en bied luukse akkommodasie en uitst...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Margate, KwaZulu-Natal

The Homestead is 'n eksklusiewe en gesogte gastehuis in die pragtige kusdorp, Margate, op die grens van Ramsgate. Ons hartlike atmosfeer en vriendelike personeel sal jou sommer met die intrapslag laat tuis voel. The...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Margate, KwaZulu-Natal

Beachcomber Bay is 'n mediterreense-styl gastehuis wat versier is in 'n Afrika-tema. Dit is op die grens van Margate en Ramsgate geleë met 'n uitsig oor die warm Indiese Oseaan. Hierdie rustige ligging is minder as...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ramsgate Beach, KwaZulu-Natal

eMpoza Seaview Guesthouse bied B&B-verblyf in Ramsgate, 'n klein dorp aan die Hibiskuskus in KwaZulu-Natal. Dié gastehuis is die ideale basis om die area se subtropiese woude, goue strande en die warm Indiese Osea...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ramsgate, KwaZulu-Natal

Ramsgate Guest House staan op 'n heuwel oorkant die strand in die hartjie van Ramsgate. Die gastehuis bied asemrowende uitsigte uit elke kamer en daar is 'n uitkykdek waarop jy kan staan en kyk hoe die walvisse en d...

Vanaf
R1 990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Southbroom, KwaZulu-Natal

Hierdie gerieflike en moderne gastehuis het 6 en suite-dubbelkamers, elk met 'n privaat ingang, ruim privaat stoep, ekstra-lengte koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens met 100% perkallinne, lugversorging. waaiers, TV,...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Mid-Illovo, KwaZulu-Natal

Barwood is ’n gastehuis in die stil dorpie, Umkomaas. Dié gastehuis het 2 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 gaste elk. Dié eenheid wat na die see front het ’n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omske...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mid-Illovo, KwaZulu-Natal

Oceandivers Lodge is 'n gastehuis in Widenham Umkomaas, 'n stil area met ’n lieflike see-uitsigte. Daar is 5 slaapkamers, waarvan 3 kamers 'n see-uitsig het. Dié kamers het ook privaat badkamers. Daar is 2 kamer...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Woodgrange gastehuise blad - loer bietjie na ons groot versameling van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons hoof Woodgrange akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Woodgrange akkommodasie soek. Wanneer jy die beste gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]