Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (15)
Hotelle (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (13)

Resensies van Woodstock

3.8 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Woodstock van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Woodstock besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Woodstock.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Woodstock gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Woodstock Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Woodstock Gastehuise

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas

Gastehuise binne 10 km vanaf Woodstock

Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rosebank, Wes-Kaap

Brooklands House is 'n 4-ster-gastehuis in 'n Victoriaanse styl. Dit is geleë in die Suidelike Voorstede van Kaapstad en is net 'n kort 10 tot 15 minute motorrit van die lughawe en middestad af. Geriewe soos WiFi,...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rondebosch, Wes-Kaap

Little Scotia is 'n ontspanne en huislike gastehuis van hoë gehalte in die hartjie van Rondebosch, na aan die Universiteit van Kaapstad. Dit word deur 'n gesin bestuur. Die gastehuis is geleë halfpad tussen Kaapst...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Groenpunt, Wes-Kaap

Gordon's Guest House is 'n smaakvol versierde gastehuis in die hartjie van die sonderlinge, historiese deel van Kaapstad, die De Waterkant-area. Dié area word 24 uur per dag gepatrolleer en dis veilig om tussen die...

Vanaf
R735
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tuine, Wes-Kaap

Ashanti Gardens Guest House is aan die voet van Tafelberg in Tuine geleë. Die gastehuis is naby Kloofstraat met restaurante, kroeë en winkels geleë. Gerieflike verblyf word in 5 en suite-gastekamers met dubbel-...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tuine, Stadskern

The Cape Colonial is 'n gevestigde gastehuis in die hartjie van Kaapstad en bied aan gaste 'n ideale plek as basis te gebruik om Kaapstad en die omliggende areas te verken. The Cape Colonial is 'n Victoriaanse dorps...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oranjezicht, Wes-Kaap

Dié luukse 5-ster-gastehuis lê aan die hange van Tafelberg en kyk oor die Moederstad uit. Abbey Manor het 9 luukse kamers wat elkeen spog met 'n lieflike uitsig oor die see en stad, en dis slegs 15 min van die V&A...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bo-Kaap, Wes-Kaap

Uitsigte, goeie ligging en 'n ontspanne atmosfeer is wat jy hier kan verwag. Hoog op in die historiese Maleise Kwartier, met panoramiese uitsigte oor Tafelbaai en Kaapstad, bied Upperbloem bekostigbare, luukse akko...

Vanaf
R2 420
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oranjezicht, Wes-Kaap

Cape Riviera Guesthouse is aan die voorheuwels van Tafelberg in Oranjezicht geleë. Dié gastehuis bied luukse verblyf vir die oordeelkundige reisiger. Die Oranjezicht-area is pragtig en is net 'n kort entjie se ry...

Vanaf
R2 245
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pinelands, Wes-Kaap

Garden Retreat is 'n pragtige grasdak-gastehuis in Pinelands. Die gastehuis is 750 m van King David Mowbray Gholfbaan af en bied gerieflike toegang tot die N1 en die N2. Die gebou dateer uit die 1940's, maar spog de...

Vanaf
R1 950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Groenpunt, Wes-Kaap

Carpe Diem Lodge is 'n boetiek-styl gaste-lodge in die kulturele spilpunt van Kaapstad en dit bied 'n verfrissende alternatief tot die gewone hotel-akkommodasie. Jy kan egte gasvryheid en stylvolle gerief verwag, e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Woodstock gastehuise blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Woodstock akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Woodstock akkommodasie soek. Sodra jy die beste gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]