Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (15)
Hotelle (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (13)

Resensies van Woodstock

3.8 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Woodstock van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Woodstock besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Woodstock.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Woodstock hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Woodstock Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Woodstock Hotelle

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle;
  • Prysklas

Hotelle binne 10 km vanaf Woodstock

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Hotel in Bo-Kaap, Stadskern

Signal Hill Lodge bied gastekamers en is ideaal geleë teen die hange van die Seinheuwel Natuurreservaat met 'n uitsig oor die Kaapse middestad en die veraf Tafelbaai-hawe-area. Die boetiekhotel is die perfekte basi...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 2 mense
Hotel in Groenpunt, Wes-Kaap

Zest Boutique Hotel luukse verblyf en sal jou ontspanne laat voel hoewel jy in die hartjie van Kaapstad se Groenpunt is. Zest Boutique Hotel is ideaal geleë en bied toegang tot al die bederfies van die stad soos pa...

Vanaf
R2 314
per nag, vir 2 mense
Hotel in Tamboerskloof, Wes-Kaap

Die Cape Milner is geleë in Tamboerskloof 'n byderwetse woonbuurt aan die voet van die ontsagwekkende Tafelberg. Hierdie boetiekhotel bestaan uit 57 kamers wat ontwerp is om absolute gerief en ontspanning in 'n mo...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 446
per nag, vir 2 mense
Hotel in Tuine, Wes-Kaap

Cloud 9 Boutique Hotel & Spa is aan die voet van Tafelberg in die hartjie van Tamboerskloof geleë. Die hotel word deur kroeë, eetplekke en vermaak omring en die V&A Waterfront en strande is net 10 minute ver. Di...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 135
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pinelands, Wes-Kaap

City Lodge Hotel Pinelands is in die boomryke en rustige buurt Pinelands. Die hotel bied die #Café-restaurant wat 'n volledige ontbyt, middagetes en ligte aandetes bedien, 'n Cattle Baron op die perseel, 'n fikshei...

Vanaf
R2 850
per nag, vir 2 mense
Hotel in Groenpunt, Wes-Kaap

The Tree House Boutique Hotel is in die luukse en moderne Groenpunt geleë. Dis binne stapafstand van vele besienswaardighede in Kaapstad. Die openbare areas is met baie aandag aan detail ontwerp en het unieke kun...

Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 2)
Hotel in Tuine, Wes-Kaap

Derwent House Boutique Hotel is 'n luukse boetiekhotel in die hartjie van die lewendige Tamboerskloof- en Tuine-woonbuurt. Die hotel meng historiese bekoring, kontemporêre Afro-sjiek-styl en moderne geriewe om 'n u...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 940
per nag, vir 2 mense
Hotel in Milnerton, Wes-Kaap

Lagoon Beach Hotel is reg op die strand in Milnerton en bied 'n uitsig oor die see, die stad en op Tafelberg. Die hotel bied direkte toegang tot die strand en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers op soek n...

Vanaf
R875
per nag (plek vir 2)
Hotel in Groenpunt, Wes-Kaap

Curiocity Cape Town is 'n tripelverdiepinggebou in die hartjie van Groenpunt. Dit is sentraal geleë en, soos Curiocity se kenmerkende styl betaam, is baie van die dekor-elemente met die hand gemaak. Curiosity Cape ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Hotel in Groenpunt, Wes-Kaap

Check Inn Hotel bied gastekamers in Groenpunt. Die hotel is die ideale basis waarvandaan gaste die besienswaardighede in en om die Atlantiese Seekus van Kaapstad kan verken. Verblyf by Check Inn Hotel bestaan uit ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Woodstock hotelle blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle hieronder, of gaan kyk na ons algehele Woodstock akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Woodstock akkommodasie soek. Sodra jy die beste hotel akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]