Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Yzerfontein

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Yzerfontein bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 1417 resensies.

Yzerfontein

174 Atlantic Drive - Original

"Yzerfontein het pragtige natuurskoon en baie stil strand. Die wind is soms net te veel vir die Gautengers wat nie gewoond is daaraan nie."

Yzerfontein

Whale O A Time

"My aftree plek!"

Yzerfontein

At the Sea

"Laid back beach ‘dorpie’ where you can just relax in a beautiful beach home. Not much else going on in Yzerfontein, but within easy reach of many other destinations, restaurants and attractions."

Yzerfontein

61 Lutie Katz

"Yzerfontein is baie mooi en sal aanbeveel word om te besoek."

Yzerfontein

C-Bobbejaan

"Pragtige kusdorp. Baie klein, stil, rustig en onstpannend. "

Yzerfontein

Belle Vue Self-catering Accommodation

"Rustige vakansiedorp naby Kaapstad."

Yzerfontein

Rooisee Private Beach

"Lovely quaint seaside town which is growing/expanding in size."

Yzerfontein

Betta Sleep Overnight Rooms

"Restaurante is net nie op standaard nie."

Yzerfontein

Rooisee Private Beach

"Pristine piece of South African coastline. "

Yzerfontein

On the Beach

"Wat 'n lieflike dorpie. Ons het heerlik gekuier ten spyte van die water beperkings. Die sonsondergange is ongelooflik. Vir uiteet: Kaijaiki was ongelukkig n teleurstelling. Lulas was n heerlike verassing. Ons het ontbyt geniet wat regtig smaaklik voorberei was. Yzerfontein is die ideale vakansie dorpie. "

Yzerfontein

On the Beach

"Lovely small fisherman's town. Relaxed atmosphere and very safe."

Yzerfontein

Anna se Huis

"Onbeskryflik mooi!"

Yzerfontein

Log Home

"Rustige dorpie almal baie vriendelik."

Yzerfontein

Sea Echo

"Ons het maar gesukkel om 'n plekkie oop te kry vir ontbyt."

Yzerfontein

90 Atlantic Drive

"Ideaal vir mense wat wil wegbreek uit die stadsgewoel."

Yzerfontein

174 Atlantic Drive - Original

"Baie mooi stil strande. Kan doen met nog 'n paar winkels en eetplekke met langer ure."

Yzerfontein

Net Reg

"Pragtige en rustige dorp. Net reg vir 'n rustige wegbreek."

Yzerfontein

Mermaid's Rest

"Limited attractions and shops in Yzerfontein. The Spar was reasonably well stocked, but a bit expensive. The market on the Saturday was a waste of time, as it had very little to offer."

Yzerfontein

83 Dassen Island

"Gaan beslis weer!"

Yzerfontein

Oppi See

"Pragtige plek. Het verlief geraak op Yzerfontein."

Yzerfontein

Upper Road 67

"A very nice place for a quick getaway. "

Yzerfontein

Emmaus-On-Sea

"Die dorpie is stil en rustig. Presies wat 'n mens benodig as jy wil wegbreek van die stad se gewoel."

Yzerfontein

18 First Avenue

"Ons geniet dit elke keer om daar te kuier. "

Yzerfontein

Breakaway Apartment

"Onopgesmukte wegbreek plekkie, omring deur karaktervolle dorpies."

Yzerfontein

174 Atlantic Drive - Original

"Yzerfontein is die mooiste en rustigste kusdorp! Sal definitief weer eendag soontoe wil gaan. Net jammer die mooi natuur word ontsier met al die "mansions" wat nou gebou word!"

Yzerfontein

Jannie se huis

"Rustige see vakansie. Tieners is dalk bietjie verveeld, want daar is nie baie vir hulle om te doen."

Yzerfontein

Net Reg

"Fantastiese vakansiedorp. Stil en rustig, maar naby genoeg aan die stad om ook dit te beleef."

Yzerfontein

174 Atlantic Drive - Original

"Baie mal oor Yzerfontein. Wil graag daar koop en trek soontoe."

Yzerfontein

No17 on Mile16

"Heerlik stil in Yzerfontein. "

Blad
Blad 39 - Wys 1141 tot 1170