Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cango Wildlife Ranch besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Cango Wildlife Ranch.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cango Wildlife Ranch akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Cango Wildlife Ranch

Vanaf
R1 840
per nag, vir 2 mense
Lodge in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Boulders Lodge & Spa is op die rand van Oudtshoorn geleë op pad na die Kangogrotte. Met 'n oop, verwelkomende atmosfeer sal jy hier die Oudtshoorn-leefstyl op sy beste kan ervaar. Ons suites het elkeen 'n koningg...

20% af Aanbod!
VanafR939
R751
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Stay@Gracios is in Oudtshoorn op pad na die Kangogrotte geleë. Die dorp is op die bekende Kaapse Roete 62 in die Wes-Kaap geleë. Dit spog met die grootste volstruispopulasie in die wêreld en dié volstruise is op...

20% af Aanbod!
VanafR800
R640
per nag, vir 2 mense
Lodge in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Mount Noah Lodge skuil in Oudtshoorn, ook bekend as die wêreld se Volstruishoofstad. Dié dorp is suid van die Outeniekwaberge geleë. Die lodge bied verblyf in die vorm van 'n seiljagklub in die middel van die Kle...

10% af Weeksdae!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Oudtshoorn Homestay Accommodation bied gastehuis- en rugsakreisigerverblyf wat deur 'n eienaar bestuur word. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n oornagplek wat op die pad van verskeie besienswaardighede is....

Vanaf
R4 500
per nag, vir 2 mense
Hotel in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Rosenhof Country House is geleë aan die buitewyke van Oudtshoorn op pad na die Kangogrotte en volstruisplase. Hierdie noukeurig gerestoureerde opstal (circa 1852), met sy geelhoutbalke en -plafonne en smaakvolle ve...

Vanaf
R1 680
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Hlangana Lodge is 'n gastehuis in 'n eksotiese tuin van meer as 'n hektaar groot, wat in die buitewyke van Oudtshoorn op pad na die Kango-grotte geleë is. Verblyf word aangebied in 'n keuse van 12 standaardkamers, ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Just Karoozing-Guest Suite is 'n ruim kamer apart van die hoofhuis en is op 'n eiendom met 'n plaasgevoel in Oudtshoorn geleë. Gaste kan die uitsigte op die Swartberge en die swembad vanaf die privaat dek geniet. ...

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Feather Nest Guest House is 'n moderne, huislike gastehuis wat sakpaspryse bied in die stil Karoo-dorp, Oudtshoorn. Hier sal jou verblyf onvergeetlik wees! Die rustige omgewing skep 'n oase met 'n oorvloed voëllewe...

Vanaf
R2 250
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Oudtshoorn, Klein-Karoo

The Logs is aan die buitewyke van Oudtshoorn op Roete 62 en bied 'n swembad en pragtige uitsig op die Swart- en Outeniekwaberge. Die huis het 4 slaapkamers en 2 badkamers. 3 van die kamers het dubbelbeddens en die ...

Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Oudtshoorn, Klein-Karoo

AfriCamps Klein Karoo is in die ongerepte Karoo geleë en spog met pragtige uitsigte op die Swartberge. Dit is die perfekte plek vir gaste om te ontspan en hulle batterye te herlaai. Unieke verblyf word in luukse te...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2441 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za