Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Ethekwini Hospital And Heart Centre besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Ethekwini Hospital And Heart Centre .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ethekwini Hospital And Heart Centre akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Ethekwini Hospital And Heart Centre

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Newlands, Durban

Whiptail Cosy Nest bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in Newlands East, Noord van Durban en sowat 17,3 km van die middestad af. Die gastehuis is 18 km vanaf uShaka Marine World en Durban se strandfront. Verbly...

Vanaf
R298
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Durban, Greenwood Park

North Lodge Self-Catering Cottages bied gerieflike en veilige selfsorgverblyf in die lowergroen woonbuurt Park Hill in Durban-Noord. Alle selfsorgkothuise het eetgerei en breekware. Die slaapkamers het en suite-bad...

SPAAR 30%
VanafR1 450
R1 015
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Park Hill, Durban Noord

Amble Over House is 'n selfsorghuis op die eienaar se perseel in Durban-Noord. Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het lugver...

10% af Aanbod!
VanafR750
R675
per nag (plek vir 2)
Hotel in Park Hill, Greenwood Park

Royal Ushaka Hotel Durban North bied gastekamers aan besoekers en is sowat 26 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe. Die hotel is 'n ideale basis vanwaar besoekers die omliggende sake- en ontspanningsgeriewe ka...

Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Park Hill, Greenwood Park

Lakibba is in Park Hill, Durban Noord, sowat 6 km van Moses Mabhida Stadion, Durban se buiteklub en sy strande af geleë. Dit verblyf in 4 slaapkamers, elkeen met 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaak...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban, Avoca

Ibis lodge is in Durban-Noord en bied gerieflike selfsorg- en B&B-verblyf met Duitse gasvryheid. Dié gastehuis is net 10 minute se ry vanaf Moses Mabhida-stadion, Kingspark-stadion en Durban se kus. Daar is 8 gast...

15% af Aanbod!
VanafR800
R680
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Park Hill, Durban

Mary's Place Apartment bied gerieflike verblyf in 'n privaat woonstel en dit is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers. Dié gemeubileerde en geteëlde woonstel met 3 kamers is op die onderste verdieping van 'n...

Vanaf
R795
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Durban, Avoca

The Anchorage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n veilige, privaat kothuis met 'n privaat ingang en onderdakparkeerplek. Dis apart van die hoofhuis en in Durban-Noord met toegang tot gewilde restaurante, winkels e...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umgeni Park, Durban Noord

As jy eers een keer by ons stylvolle B&B aangeklop het sal jy weer en weer wil terugkeer. Ons is uiters trots op die "Hoog Aanbevole"-gradering wat ons van die AA ontvang het. Ons unieke ligging sorg vir veilige, st...

Vanaf
R599
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Umgeni Park, Durban Noord

Buckleigh Guest House is in die weelderige woonbuurt Durban-Noord geleë. Dit is net 'n klein entjie se ry van Durban se sakesentra en die vernaamste besienswaardighede af. Die ligging stel jou in staat om die skoon...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1932 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]