Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy J&B Met besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby J&B Met.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van J&B Met akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby J&B Met

Vanaf
R2 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kenilworth, Wes-Kaap

Hierdie Kaapse kothuis is in die laat 1800's gebou en is elegant gerestoureer tot sy eertydse glorie. Die kothuis is in Kenilworth, in die hartjie van Kaapstad, 2 minute se ry van die Kenilworth-renbaan af en 5 minu...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kenilworth, Wes-Kaap

99 on Third is 'n bekoorlike kothuis in Harfield Village, 'n voorstad in die suide van Kaapstad. Omliggende voorstede is Kenilworth en Claremont. Die omgewing het talle restaurante en koffiewinkels en word al hoe me...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 750
R1 575
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kenilworth, Wes-Kaap

Pine Place is 'n selfsorgwoonstel in die modieuse woonbuurt Kenilworth. Dit is ideaal geleë naby restaurante, kroeë, parke, Kaapstad se vernaamste winkelsentrum, privaat klinieke en 'n gimnasium. Die woonstel is i...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

Suburban Oasis is in Claremont naby Harfield Village met sy kroeë en restaurante geleë. Suburban Oasis bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerhuis met ontspanningsareas binne en bui...

 Koepons teen 20% af
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Claremont, Wes-Kaap

Harfield Guest Villa is in Harfield Village in Kaapstad, 'n ideale ligging vir sakereisigers én vakansiegangers. Verblyf word gebied in 3 luukse en 3 superieure kamers, asook 1 luukse en 1 superieure chalet. Elke ...

Vanaf
R3 080
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

1 Cricklewood Place is 'n moderne huis in die hartjie van Kaapstad se Suidelike Voorstede. Die huis is in Claremont na aan die meeste geriewe geleë en bied gemaklike slaapplek vir 8 mense. Dit is 'n veilige vakansi...

Vanaf
R3 413
per nag (plek vir 11)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

2 Cricklewood Place - Luxury Holiday Home is 'n moderne huis in die hartjie van Kaapstad se suidelike voorstede. Dit is in Claremont naby heelwat geriewe en bied lekker veilige verblyf vir 'n gesin wat wil wegbreek....

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Claremont, Wes-Kaap

Catherine's Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tuinkothuis in Claremont. Die kothuis deel 'n oprit met die hoofhuis. Dit het 'n privaat ingang, asook 'n stoep met tafels en stoele in 'n privaat, boomryke ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR950
R855
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kenilworth, Wes-Kaap

Valley Heights Guest House is in 'n rustige, veilige en lowerryke Upper Kenilworth, in Kaapstad se Suidelike Voorstede geleë. Dis die ideale verblyf vir sakereisigers, paartjies, vakansiegangers, enkelreisigers, pa...

Vanaf
R1 095
per nag, vir 2 mense
B&B in Kenilworth, Wes-Kaap

Dié 4-ster-verblyf is lank nie meer 'n goed bewaarde geheim in die groot, pragtige area in die hartjie van die boomryke suidelike voorstede van Kaapstad nie. Chambery bied luukse verblyf in 2 pragtig ingerigte kot...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5116 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za