@ 11

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 20 % af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 3 Jul 2019 tot 1 Sep 2019.

Beskrywing

@ 11 bied selfsorgverblyf in Danabaai wat 'n bewarea naby Mosselbaai is.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed vir 2 volwassenes. Die en suite-badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.

Die kombuisarea is toegerus met 'n yskassie, 'n oondjie en 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, en kooktoebehore.

Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die sitkamer (geskik vir 2 jong kinders of 1 volwassene). Daar is ook 'n braai-area vir gaste se gebruik, 'n TV met DStv en 'n DVD-speler, gratis maar nie baie sterk WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek.

Tientalle doendinge is in die omgewing beskikbaar, soos gholf, swem, visvang, voëlkyk, wynproe, voetslaan en bergfietsry.

Slaapplek

'n Bespreking by @ 11 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na @ 11 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 R600 per nag (plek vir 4)

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 3 Jul 2019 tot 1 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]