@ 12 Suiderkruis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

@ 12 Suiderkruis is in Southern Cross, Groot-Brakrivier, net 300 m vanaf die strand.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en slaapplek vir 5 kinders kan op versoek in die solderkamer gereël word. Die huis het 3 slaapkamers, 'n solderkamer, 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Drie van die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die solder-area het 5 enkelbeddens.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met 2 bankies. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel.

Die leefarea lei na 'n lieflike stoep-area met 'n etenstafel en braaigeriewe. Die stoep kyk uit oor die tuin en die see in die verte. Daar is ook 'n tweede braai-area op 'n dek aan die agterkant van die huis.

Groot-Brakrivier bied 'n verskeidenheid voëllewe en gaste kam dalk ook die ontwykende Knysna-loerie sien. Gaste kan die museum besoek, ontspan op die strand en walviskyk tussen Mei en November.

Slaapplek

'n Bespreking by @ 12 Suiderkruis sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Area 1 - Huisves 5 persone
5 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na @ 12 Suiderkruis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]