@ 16 Monty - Self-Catering for Two

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 15 % af

Kry 15% af. Geldig vanaf 5 Nov 2019 tot 30 Nov 2019.

Beskrywing

@ 16 Monty - Self-Catering for Two bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n aparte eenheid op die eienaar se perseel. Die eenheid is ideaal vir 2 gaste en is langs die hoofhuis geleë met 'n privaat ingang en 'n afstandbeheerde hek. Die eenheid is in Wilgehof, wat 4,5 km van Bloemfontein se middedorp af is.

Die oopplan-eenheid is in 'n slaap- en sitarea verdeel. Die eenheid het 2 enkelbeddens, 'n klein badkamer met 'n stort, en 'n kombuisie met 'n tafel en stoele. Die kombuisie is met 'n yskassie, oondjie, tweeplaatstofie, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. Daar is 'n opslaan lessenaar met 'n kragprop en plek om 2 USB-toebehore in te prop. Gratis WiFi is beskikbaar. Die TV het 11 kanale en 19 radiostasies en gaste kan hul eie geheuestokkies of HDMI-kabel saambring.

Die oprit word gedeel, maar gaste het toegang tot hulle eie onderdakparkeerplek op die perseel. Wilgehof is 'n stil gemeenskap met toegang tot skole, hospitale, universiteite, stadions, winkelsentrums, die hoofweg en die middestad.

Slaapplek

'n Bespreking by @ 16 Monty - Self-Catering for Two sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na @ 16 Monty - Self-Catering For Two gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R400 R340 per nag (plek vir 2)

Kry 15% af. Geldig vanaf 5 Nov 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za