LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by @ 16 Monty Self-Catering | LekkeSlaap
+13

@ 16 Monty Self-Catering

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montgomery-straat 16, Wilgehof, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

@ 16 Monty Self-Catering bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n aparte eenheid op die eienaar se perseel. Die eenheid is ideaal vir 2 gaste maar daar is 2 ekstra uitvoubeddens. Die verblyf is langs die hoofhuis geleë met 'n privaat ingang en 'n afstandbeheerde hek. Die eenheid is in Wilgehof, wat 4,5 km van Bloemfontein se middedorp af is.

Die oopplan-eenheid is in 'n slaap- en sitarea verdeel. Die eenheid het 2 enkelbeddens, 2 uitvoubeddens, 'n klein badkamer met 'n stort, en 'n kombuisie met 'n tafel en stoele. Die kombuisie is met 'n yskassie, oondjie, tweeplaatstofie, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. Daar is 'n opslaan lessenaar met 'n kragprop en plek om 2 USB-toebehore in te prop. Gratis WiFi is beskikbaar. Die TV het 11 kanale en 19 radiostasies en gaste kan hul eie geheuestokkies of HDMI-kabel saambring.

Die oprit word gedeel, maar gaste het toegang tot hulle eie onderdakparkeerplek op die perseel. Wilgehof is 'n stil gemeenskap met toegang tot skole, hospitale, universiteite, stadions, winkelsentrums, die hoofweg en die middestad.

Die laai van elektriese voertuie is nie by die tarief ingesluit nie en daar is ’n aparte koste aan verbonde.

Slaapplek

’n Bespreking by @ 16 Monty Self-Catering sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Ekstra enkelmatras
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xEkstra enkelmatras

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir @ 16 Monty Self-Catering
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Montgomery-straat 16, Wilgehof, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink @ 16 Monty Self-Catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montgomery-straat 16, Wilgehof, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJNycs33XRyhGHrKqev6EbWW2jNfOz1Z7NJF2KDsbMOLmcwWL29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 4 persone) 4 5 1 5 16 Montgomery Street Wilgehof 9301 Vrystaat 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -29.132528514495 26.190627020238
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!