@ 26 Casa Grande

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

@ 26 Casa Grande bied verblyf in 'n woonstel in 'n veilige kompleks in Reebok, 'n kusdorpie. Reebok lê tussen Klein- en Grootbrakrivier en is naby Hartenbos, Mosselbaai, George en George se lughawe.

Dié woonstel is op die tweede verdieping en daar is 2 slaapkamers wat elk 'n gedeeltelike see-uitsig bied. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n aparte badkamer met 'n bad. 'n Enkelslaapbank word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf in. Die ontbyttoonbank het stoele. Die leefarea het 'n TV met DStv, gemaklike sitplek en lei na 'n balkon met braaigeriewe. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Besienswaardighede in die area sluit die Botlierskop Wildreservaat, Reebok se strand, Kleinbrak se strand, die De Dekke Restaurant, Oubaai Gholflandgoed en die Garden Route Casino in. Doendinge sluit swem, voetslaan, bergfietsry, kajakvaar, visvang, valskermsweef en wynproe in.

Slaapplek

'n Bespreking by @ 26 Casa Grande sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na @ 26 Casa Grande gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 975 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za