LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stillwaters Waterfront Apartments | LekkeSlaap
+52

Stillwaters Waterfront Apartments

The Glasshouse
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel het 'n volledig ingerigte kombuis, 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die woonstel het ook 'n privaat Jacuzzi en 'n ingeboude braai in 'n glashuis. Geen uitsig.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The View
Vanaf R1 800
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié eenheid het 'n kombuis wat volledig toegerus is, kamer met 'n koningingrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Daar is 'n slaapbank in die sitarea vir 2 kinders. Daar is ook 'n privaat verhitte Jacuzzi, swembad en ingeboude braai op die patio met 'n uitsig oor die dam.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Platskerm-TV met DStv Privaat swembad sonder net Verhitte Jacuzzi op die patio Bad- en swemhanddoeke Bad- en stortjel Kombuis wat volledig toegerus is Koffie, tee, suiker en melk Braaigeriewe Onderdakparkeerplek Tuin en aparte ingang

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colemanstraat 111, Kosmos, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI5NmUwMjkwLWU0YWYtNDZmZC05ZGQxLTJmNWEyMzQyZmQ4ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag (vir 2 persone) 59 5 1 5 111 Coleman Street Kosmos 0261 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.743282815952 27.845254576721
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!