LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stillwaters Waterfront Apartments | LekkeSlaap
+52

Stillwaters Waterfront Apartments

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 59 resensies vir Stillwaters Waterfront Apartments
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Michele V - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele V
Enkelreisiger

Fantasties, indrukwekkend en pragtig

Wat 'n wonderlike, oulike plekkie; skoon, netjies en pragtig. Kan Stillwaters Waterfront Apartments sterk aanbeveel. Het die lekkerste naweek by hulle gehad.

Marzelle B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzelle B
Gesin met klein kinders

Ongelooflike naweek.

Daar is nie woorde om ons langnaweek by Stillwaters te verduidelik nie. Dit was ongelooflik. Die plekkie is skoon, goed ingerig met pragtige uitsigte en is baie privaat. Dit was ons huweliksherdenking naweek, en ons sou dit nêrens ander wou deurbring nie. Julle sal ons beslis weer sien!

Jermaine F - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jermaine F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice little apartment, we thoroughly enjoyed our stay, highly recommended.

Apartment was very clean, had everything (kitchen utensils, cutlery, crockery, clean towels) that we needed. Gardens are well manicured and the dam is a stone throw away, for a nice quiet stroll, located in a boomed-off area so it very felt safe.

Pasqueline M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pasqueline M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect.

Perfect place for a romantic getaway, we enjoyed the private pool and the hot tub very much. Very private place. Enjoyed myself.

Magdalena W - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend en heerlik!

Net die beste en sal dit beslis aanbeveel. Baie dankie!

Dirkie S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirkie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker atmosfeer en baie netjies.

Waarde vir geld. Sal aanbeveel.

Anton V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V
Gesin met tieners

Rustig maar te kort, wou nie ry nie.

Wens kon daar bly!

Erne A - Jul 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erne A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte naweekwegbreek.

Baie mooi uitsig en die woonstel is toegerus met als wat jy nodig het vir 'n naweek weg. Skottelgoedwasser is 'n groot pluspunt.

Janita B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte wegbreek.

Was perfek en baie lekker, my verloofde het my daar gevra om te trou. Eienaars het baie moeite gedoen met rose en champagne, beveel vir almal aan.

Soekie E - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soekie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker het heerlik gerus.

Ons het heerlik gerus en baie lekker ontspan. Baie om te doen in Harties.

Lauren K - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lauren K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful.

We stayed in the glass house for our anniversary. Lovely little place. It's smaller than what the pictures show. But beautiful. No-one is in your hair 24/7. The only problem is the Jacuzzi area, the apartment's balcony corner and 1 room overlooks the Jacuzzi area. The owners were staying there on the same weekend so we had our privacy but it could be quite awkward if two different families stay over. Peeking will be an issue.

Sasha-lee F - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sasha-lee F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig, uitstekende gasvryheid, ons het alles gehad wat ons nodig gehad het.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Nice view, great hospitality, we had everything we needed.

See stars.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Eunice D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Eunice D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike naweek wegbreek!

Als wat mens nodig het vir 'n rustige naweekwegbreek. Skoon en netjies, baie goed toegerus!

Johan B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Gesin met tieners

Wonderlike en ook baie rustige tyd saam met die gesin gewees.

Dit was regtig 'n lekker tyd. Ons sal beslis weer die tyd benut. Baie dankie aan almal wat gehelp het om alles moontlik te maak.

Ntshetseng M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntshetseng M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing getaway from the hustle and bustle.

The place and service is amazing we were staying by the glass house with our own private Jacuzzi and braai area. The kitchen had everything we needed and there was an ice pack in the fridge something you dearly get at your account you normally need to drive out and go buy. And it's close to the dam fishing experience right under your nose it was amazing.

Riana G - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies.

Pragtige, netjies en skoon verblyf met mooiste uitsig oor dam. Alle geriewe daar, absoluut niks ekstra saamvat nie. Vriendelike eienaars, sal beslis weer besoek.

Jaco-martin V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco-martin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ons het vir twee dae in the View gebly by Stillwaters. Dit was werklik 'n lekker ervaring. Skoon en baie netjies met al die nodige en nog meer. Dit is baie stil en rustig en perfek vir recharge. Ons beplan reeds ons volgende besoek daar.

Peter L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

A quiet and restful location.

Unit is well maintained. Garden well looked after. Unfortunately WiFi did not work.

Dawid S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawid S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gerus!

Dit was die perfekte plek vir my en my geliefde om bietjie weg te kom en te rus. Die woonstel is goed toegerus en ontsettend netjies. Die Glashuis met sy braaigeriewe en Jacuzzi is 'n perfekte plek om rustig te kuier in 'n romantiese atmosfeer. Die dam is stapafstand en op die regte tyd van die dag baie mooi. Het ons tyd erg geniet.

Margaret J - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret J
Enkelreisiger

Fantasties en absolute waarde vir geld.

Verblyf is puik en kan op niks verbeter nie. Eienaar is vriendelik en hulpvaardig. 'n Perfekte plek om jou batterye te herlaai. Die beste van alles was dat ek my hondjie kon saamneem.

Silla O - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Silla O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit sal dalk werk as daar 'n rusbank was.

Daar was nie 'n rusbank om te sit en ontspan nie. Net buite by die borrelbad was 2 stoele, maar ook geen privaatheid by borrelbad, bure kan van bo af deur glasdak kyk. Om als te kroon was dit ons 34ste huweliksherdenking.

Stillwaters Waterfront Apartments's terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Sarel.
As ek jou kommentaar lees klink dit of jy verwag het dat jy "The View" geboek het en teleurgesteld daaroor was. Ek kan ongelukkig niks daaraan doen nie, ons doen baie moeite om te onderskei tussen die woonstelle en net om die beskrywings te gelees het sou jy nie die verwagting gehad het nie.
Rakende die privaatheid, die woonstel was so ontwerp om privaatheid as eerste prioriteit te stel, jy sou sien dat daar skerms orals is waar moontlik mens se privaatheid belemmer kan word. Ek wens net jy het dit eerder met my bespreek voordat jy dit op 'n openbare platform bespreek het, ek sou 'n baie meer aantreklike oplossing vir jou gebied het.
Groete,
Pieter

Stillwaters Waterfront Apartments
Sharon M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooi.

Ek en my verloofde het heerlik gebly. The View is baie privaat met sy eie swembad en Jacuzzi wat die hoogtepunt was. Die eenheid het absoluut als wat jy nodig het. Die mooiste uitsig oor die dam en so rustig. Presies waarna ons gesoek het. Pragtig skoon en baie netjiese moderne afwerkings. Afdakparkering vir jou motor. Naby alles en TV met DStv. Ek kan die plek beslis aanbeveel. Neem jou kos saam en vlieë- en muskiet-spuitmiddels asook 'n verkyker en jy het als. Ons was te ontspanne om êrens heen te ry. Dankie Pieter vir die spesiale bottel sjampanje en roosblare omdat my verloofde verjaar het teen geen ekstra koste. Ons het dit opreg waardeer. Ons maak beslis weer 'n draai.

André E - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties geleë.

Die diens was puik. Die eenheid was perfek toegerus, baie skoon en netjies, en baie gerieflik. Pragtige sonsondergange en baie rustig.

Stephan P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal definitief weer by Stillwaters bespreek!

Baie netjiese en rustige atmosfeer, net die regte plek vir 'n naweek wegbreek.

Leon B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi area en baie mooi verblyf, perfek vir 'n wegbreek vir 'n egpaar.

Die woonstel is perfek vir 'n egpaar wat wil wegbreek. Alles wat benodig word is daar, van ontspanning tot kosmaak.

Anje O - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anje O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Dit was vir seker die moeite werd. Ons was baie beïndruk met die plek. Beter as wat ons verwag het. Ons sal enige tyd weer terug gaan.

Johan O - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome en rustig!

Baie netjiese atmosfeer. Kamer is netjies. Die Jacuzzi en Weber was lekker. Braai was nog nooit so lekker nie.

Marwileen V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marwileen V
Saam met vriende

Rustige wegbreek.

Pragtige plekkie en die Jacuzzi in die glashuis is baie ontspannend. Sal verseker weer daar gaan bly en dit aanbeveel. Die huisie is ook toegerus met alles wat jy nodig het. En die beste van alles was om ons 2 hondjies ook saam te vat. Beveel dit verseker aan!

Juane B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juane B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en mooi.

Baie lekker blyplek en goeie diens.

Timna V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Timna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi netjies en skoon.

Baie rustig en lekker gekuier. Skoon en privaat vir ‘n lekker wegbreeknaweek saam met jou metgesel.

Nkateko H - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nkateko H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect place and I's considering booking again.

We enjoyed our stay at the apartments. I loved the atmosphere and the service was perfect.

Martie S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en so snoesig.

Ons het heerlik daar gebly. Sal dit vir enige mense aanbeveel.

Casandra H - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Casandra H
Saam met vriende

Rustig en ideaal vir groep vriende.

Goed geleë in veilige area.

Angie B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie B

Absoluut wonderlik.

Het met aankoms al die gevoel van tevredenheid gekry, wonderlik ontvang. Seun het koers gekies na die viswaters en alhoewel die dam vol hiasinte was, 'n redelike karp van 5 kg geland. Die borrelbad was die kersie op die koek is my vrou en haar suster. Absoluut 'n wonderlike naweek gewees.

Stillwaters Waterfront Apartments's terugvoer

Dankie vir die mooi resensie Sakkie, bly julle het dit geniet! Julle is 'n wonderlike gesin en gee mens sommer hoop vir die samelewing.

Stillwaters Waterfront Apartments
Nanine B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderblk, beeldskoon en baie netjies!

Stilwaters Waterfront Apartments was hoogs aanbeveel deur talle reisegers en hulle terugvoer was baie goed. Maar ek moet sê ons was meer as tevrede met die verblyf, wens ons kon 6 sterre gee. Dis was baie privaat, baie netjies en skoon en beslis elke sent werd. Die woonstel is pragtig versier en baie goed ingerig. Ons sal vir seker weer soontoe gaan vir 'n wegbreeknaweek.

Rina V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Die Jacuzzi in die aande was die hoogtepunt.

Die verblyf was baie lekker gewees en baie netjies. Sal net baie lekker gewees het as daar 'n oond in die eenheid was. Het dit nogal gemis. Sal definitief aanbeveel vir ander.

Lindiwe M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindiwe M
Saam met vriende

The place was so amazing safe and breath taking specially the nature and the environment and its quiet. I love it!

I love nature with all my heart and beauty accommodation is so stylish big enough for a family and a get away with friends private enough.

Marisa D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik spesiaal!

Baie dankie vir 'n wonderlike naweek. Ons het ons 5de huweliksherdenking deurgebring by Stillwaters en ons kon nie 'n beter keuse gemaak het nie. Die plek is verskriklik mooi, skoon en uitsig pragtig! Ons sal vir seker weer 'n draai kom maak. Ons sal vir seker Stillwaters aanbeveel. Dankie dat julle ons naweek so spesiaal gemaak het.

Liz R - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz R
Enkelreisiger

Juweel in Harties.

Almal sê altyd “sien die sterre hierbo", maar ek dink nie dit regverdig die gastehuis nie. Daar is nie genoeg sterre om te beskryf hoe aangenaam en fantasties die verblyf is nie! Die plekkie is onsettend skoon, baie privaat. Ek was alleen daar en het glad nie onveilig gevoel nie. Die Jacuzzi is heerlik en sommer om jou ekstra te bederf, jou eie privaat swembad met die mooiste uitsig oor die dam om 'n braai te kan geniet. Daar is al die nodigste toerusting om van die spesiale plek 'n behoorlike selfsorg-woonstel te maak. Die badkamers is ruim met 'n bad en stort. Wat meer kan jy vra? Die verblyf sal ek oor en oor aanbeveel. Baie dankie.

Stillwaters Waterfront Apartments's terugvoer

Wow, baie dankie Liz.

Stillwaters Waterfront Apartments
Sonika D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonika D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow!

Ons het op Stillwaters Waterfront Apartments besluit om ons 15de huweliksherdenking te vier, en was ons aangenaam verras! Ons gaan vir seker weer van julle eenheid gebruik maak.

Marlize K - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Dit was 'n super lekker tydjie by Sillwaters Waterfront Apartments. Ons het die privaatheid baie waardeer. Die uitsig vanaf die stoep oor die water is lieflik, en ons het heerlike rustige aande gehad. Die Jacuzzi was 'n lekker bederf! Die plekkie is baie goed uiteengesit, luuks en hulle het aan als gedink - daar was niks was ons nodig gehad het wat nie daar was nie. Eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig. Ons wou net daar bly en nie huistoe gaan nie! Dankie vir als julle!

Duan S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ons het heerlik gebly, als was skoon en netjies. Eienaars was baie vriendelik en die uitsig ongelooflik. Die Jacuzzi en swembad maak die plek uniek. Ons het beslis ons huis in Harties gevind en sal elke keer soontoe gaan.

Dom A - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dom A
Gesin met klein kinders

Great views.

Really super place with all the amenities you would need, in a great location. Highly recommended!

Barend J - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barend J
Saam met vriende

Was heerlik gewees! Baie baie lekker gebly.

Was baie lekker, skoon en netjies en sal weer daar oorbly.

Andre V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met vriende

Had an awesome time. Thank you. Will definitely go again.

Very friendly and accommodating host. Loved my stay at Stillwater. Would definitely recommend it. It's a beautiful place.

Glenda S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just amazing, very quiet, totally private, wonderful accommodation... the best.

The view is just amazing, the condo is beautiful, the Jacuzzi to die for and the privacy of the unit was just amazing. Will be back.

Nico E - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico E
Saam met vriende

Puik en netjiese verblyf. Mooi uitsig. Sal weer gaan.

Puik en netjiese verblyf. Mooi uitsig. Sal weer gaan

Mari V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, sal definitief weer daar wil bly.

5 ster waarde vir n fraksie van die koste. Pragtige plek en warm vriendelike eienaars.

Hennie V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Die verblyf was fantasties. Dit was skoon en netjies en baie privaat. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Helmien A - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helmien A
Gesin met klein kinders

Baie oulike plekkie!

Ons het baie lekker gebly en die diens was baie goed gewees.

Lucinda F - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik, sal beslis nog baie soontoe gaan.

Daar is 'n rustigheid wat oor jou kom as jy daar is. Sal beslis weer soontoe gaan, nie net met my maat nie, maar ook saam met familie en vriende. Ons het dit so baie geniet!

Helene C - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene C
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Ons was vriendelik ontvang, die plek is pragtig, silwerskoon, goed geleë, vir seker aan te beveel. Dit was ook lekker stil. Ons het baie lekker gebly.

Danie K - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek, vriendelike mense, veilig en lekker Jacuzzi!

Mooi plek, vriendelike eienaars, skoon en netjies, swembad en Jacuzzi lekker, en veilige area!

Danie R - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie R
Gesin met klein kinders

Asemrowend!

Dit was vir ons 'n groot voorreg om die naweek saam met ons kinders te kon deurbring en dit by so 'n besonderse tuiste. Ons kan die plek verseker aanbeveel. Alles was skoon en netjies. Die eienaars is fantasties! Baie gaaf en behulpsaam. Sal graag weer daar gaan uitspan in die somer.

Hanelie C - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanelie C
Gesin met klein kinders

Baie netjies en gemaklik.

Netjies en gemaklik, veral met jong kinders.

Louisa P - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa P
Besigheidsreis

Baie gerieflik en netjies!

Ruim, netjiese selfsorg-eenheid. Baie geskik vir 'n langer periode om nie ingehok in 'n gastekamer of lodge te wees nie.

Nicki B - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicki B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Baie mooi en rustig. Dierbare mense. Sal enige tyd weer gaan.

Naomi V - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal enige tyd weer teruggaan.

Dis op 'n pragtige plek, baie netjies, baie rustig en privaat, perfek vir 'n naweek weg. Hulle het aan alles gedink wat 'n mens kan nodig kry. Dis kalm en rustig en was net perfek. Ons het die swembad en borrelbad baie geniet.

Monte B - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monte B
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Baie netjies en rustig. Ons het veral die Jacuzzi geniet! Sal vir seker weer daar oornag!

Vanaf R1 430
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 430
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 430
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colemanstraat 111, Kosmos, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI5NmUwMjkwLWU0YWYtNDZmZC05ZGQxLTJmNWEyMzQyZmQ4ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 430  per nag (vir 2 persone) 59 5 1 5 111 Coleman Street Kosmos 0261 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.743282815952 27.845254576721
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!