Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silver Tides Seaside Accommodation

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Megan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 74 resensies vir Silver Tides Seaside Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Nandi Racheal P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nandi Racheal P
Gesin met klein kinders

Beautiful.

It's the best place because it's walking distance to the beach. I like the view from my room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thandeka M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandeka M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Safe and clean.

Really enjoyed my stay. Definitely coming back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel E
Gesin met klein kinders

Rustig en vuilig. Waarde vir geld en housekeeper vreeslik oulik.

Maak aan die kant sonder geskreef, vriendelik en gasvrou is baie aangenaam en gee privaatheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vhutshilo V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vhutshilo V
Gesin met klein kinders

I enjoyed my stay. The place was safe and clean, and the customer service was 100%.

I would like to book again as I enjoyed my stay at Silver Tides.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth R
Enkelreisiger

Rustig.

Net reg vir 'n persoon wat nie die hele dag toegesluit in 'n kamer wil sit nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Latisha S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Latisha S

Was a pleasant stay.

The unit 3 that we stayed in, the shower was leaking, this led to the bathroom being full of water after each shower taken. This was really a mission as we had to use multiple towels to soak up all the water. When there is loadshedding, there is absolutely no signal. Please maybe invest in a UPS. This is a power bank for the WIFI and keeps the WIFI on during loadshedding. Please be advised the door handle for the bathroom was broken, just a hazard if there are children in the unit. We really enjoyed our stay. Thank you. We are looking forward to many more stays.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariaan S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariaan S
Saam met vriende

Was baie vriendelik ontvang en verblyf was baie gemaklik.

Kamers was netjies en netheid was goed. Personeel was baie gaaf en het ons in Afrikaans ontvang. Die verblyf is naby die see (loopafstand) en geriewe soos 'n mall en eetplekke is letterlik 'n klipgooi weg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanica N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tanica N

Great hosts. Great stay. The accomodation was neat and clean. Would stay there again.

The rooms were spacious and it was nice that there were 2 bathrooms. We stayed in the Garden view unit. There are lots of stairs to get there but it's not too bad. The location is great as it is right next to the beach. Would reccomend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritza M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maritza M
Gesin met klein kinders

Awesome plekkie.

Lekke, kort net aircon of iets. Baie warm daar. Eienaars is baie behulpsaam en vriendelik. En baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans R

Baie lekker gebly, dis skoon netjies en stil.

Die strand was ongelukkig ongelooflik besig in die middel van Desember.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theuns V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns V
Besigheidsreis

Baie vriendelike personeel en netjiese akkommodasie.

Ligging is baie gemaklik en naby strande en winkelsentrums. As ek voorstel kan maak, kry asb. kaartfasiliteit op die perseel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilease K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilease K

Baie aangename verblyf. Megan is 'n ster.

Verblyf was aangenaam. Eenhede skoon en goed toegerus. Die waaiers het verskriklik gehelp met die bedompige hitte van Durban. Megan is 'n baie aangename gasvrou en 'n absolute plesier om mee te deel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaydian B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaydian B

Asemrowend netjies en uitstekende diens.

Die tyd daar was baie goed ons het ons tyd geniet. Ons sal beslis terugkeer, die diens was puik en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reiner F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reiner F

Straight, clean, no-frills and comfy.

Attentive management, friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bronwynn G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwynn G
Saam met vriende

Lekker gekuier, veilig en naby die strand.

Baie lekker en mooi plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Enkelreisiger

Wow.

Wow, wonderlik. Uitstekende gasvrou en kollegas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jakes V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jakes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unit kept clean, friendly staff.

One issue was that there was no water some days with low water pressure. Establishment did not offer to supply water, had to buy our own. The bed is of poor quality, after the second night my wife and I both had sore lower backs. The bedside lamps. One has insulation tape on wiring and the other one switch his broken exposing metal parts that can shock a person. The furniture on the balcony has screw-heads that extrude and after sitting for 5 minutes they start to hurt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nick S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick S
Besigheidsreis

Great in and out.

Quick business trip to sus out KZN.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roedie B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Roedie B
Saam met vriende

Rustig en stil.

Goeie oefening na woonstel, die een kamer is heeltemal donker en aardige reuk vanaf buite. Die ander kamer was beter met natuurlike lig. Dit was netjies en skoon met 'n lekker groot yskas. Parkering se hek kan nie toesluit en is nie werklik veilig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patronella M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patronella M
Gesin met klein kinders

I have stayed for 5 days with my mother and my son.

The house is very clean. The cleaning staff and Margen are friendly and easy to communicate with. It felt like I was at home. it is a walking 5 minutes distance from the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bob T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bob T
Gesin met klein kinders

Good.

We enjoyed ourselves, it was really good. It was quiet and close to the sea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonas M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonas M
Besigheidsreis

Excellent for any type of vacation.

I specifically booked 4 bedrooms for 4 adults bit you guys inly booked me 2 bedrooms. I had put this request on my booking, but it was ignored.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lathaniel W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lathaniel W
Gesin met klein kinders

Great.

Nice and very peaceful, walking distance from the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal S
Gesin met klein kinders

Home away from home.

Meg and Deon were amazing hosts. The accommodation was cleaned daily by the most friendly staff, the rooms and kitchen are well stocked for self catering and the place is centrally located. Highly recommend to anyone looking for a break away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vaughan W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vaughan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

It's was good very nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ananias S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ananias S

Loved my stay there and thanks to Trixy.

The group really loved the place and will love to go there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha J
Saam met vriende

Stunning place, with a great host!

Really loved this place, for sure 5 stars! If I should ever visit Durban again, this is my go-to place to stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samardeep K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samardeep K
Saam met vriende

Wonderful location and very friendly host.

Worth it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adel V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel V
Gesin met klein kinders

Baie lekker gerus.

Was baie lekker gewees, gerieflik naby alles en baie rustig geen geraas nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mashaole N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mashaole N
Gesin met klein kinders

Wonderful, I like the openness of the accommodation and ocean view.

It has been wow staying at this place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Warren P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Warren P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome

I loved it. Felt at home there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius H D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marius H D
Gesin met tieners

Fasiliteite is netjies en voldoende.

Sekuriteit van voertuie en toegang kan verbeter word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anzel N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anzel N
Gesin met klein kinders

Very pleasant breakaway.

Located walking distance from beach. Very peaceful stay. Will go there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were happy and it was what we wanted.

We will be staying there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Khangala S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Khangala S
Gesin met tieners

We enjoyed our stay, nice and spacious rooms, but disappointed with the quality of the cleaning and that it didn't include the dishes for a reason

The run around with the Wi-Fi was really not necessary. That must be up to standard before the guests arrive or a back-up plan. The mat was really not that clean. Can we get at least a bigger TV. The shower in the room downstairs did not have a ledge to put my soaps and shower gel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruth D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth D

Great value for money.

The venue is beautiful, clean and well kept. Beds and linen were of superior quality and comfortable. Great value for money, have recommended to friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, naby aan strand en net oor die algemeen 'n lekker vakansie verblyf.

'n Baie lekker rustige en gerieflike vakansie verblyf teen 'n goeie prys en waarde vir geld. Loopafstand van die strand af en naby aan goeie eetplekke en winkels. Mooi area met vriendelike mense en die eienaars is behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rebecca K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rebecca K

The best. See the stars.

Stone's throw away from the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rebecca K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rebecca K

The best.

Hospitable, safe, clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort, maar lekker.

Baie netjies. Badkamer bietjie klein vir groter mense. Onderdak parkering. My buur mense was baie raserig tot en met 02:00 die oggend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa L
Gesin met klein kinders

Most amazing place with an amazing host.

Very clean, well looked after place. Comfy beds too.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Asemrowende plek met 'n wonderlike gasheer.

Baie skoon, goed versorgde plek. Gemaklike beddens ook.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonard H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard H
Saam met vriende

Megan was spot on time with her warm welcome and very friendly and the accommodation was superb.

The beds were comfy and the place was hygienically clean and ideally situated with easy access to the beach.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Megan was betyds met haar hartlike welkom en baie vriendelik en die verblyf was uitstekend.

Die beddens was gemaklik en die plek was higiënies skoon en ideaal geleë met maklike toegang tot die strand.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pumza K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pumza K
Saam met vriende

I wouldn't mind going back, at anytime.

We had the most amazing time ever. More importantly Meagan and her husband were very helpful making sure we were happy. One staff member was helpful too as we were looking for an iron.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lillabet J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lillabet J
Besigheidsreis

Rustig en goed toegerus.

Vriendelike ontvangs en heerlike tyd gehad. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V
Gesin met tieners

Skoon verfrissend luuks.

Die verblyf was wel baie kort, maar die akkommodasie was doeltreffend en gemaklik. Woonstel was volledig toegerus met alles wat nodig was. Personeel was vriendelik en baie behulpsaam. Sal beslis weer van julle geriewe gebruik maak. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Imraan K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Imraan K

Comfortable and close to the ocean.

Very cost, neat unit literally about 100 steps to the ocean and public pool. Great service and welcome from Meghan the hostess, friendly staff. Was a pleasurable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucas M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucas M
Gesin met klein kinders

Wow! What a holiday destination. My family wanted to extend our stay, but it wasn't possible.

We had a good reception and communication with the landlord was out of this world. Good stay next to the beach. Walking distance.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Virginia M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Virginia M
Saam met vriende

Silver Tides is a place to stay. I consider it as my second home.

Thank you so much Megan for your hospitality. We did enjoy our stay. We will visit again soon. The place was clean and organised, we were not frustrated even a single bit, everything we required was there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robyn S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn S

Great customer service, great accommodation and an overall pleasant experience.

The accommodation was great but getting there was a bit of a challenge due to all of the turns. That shouldn't be a deterrent though.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard L
Enkelreisiger

Puik.

Eienaars is baie vriendelik. Laat jou baie welkom voel. Baie skoon. Waarde vir geld. Word sterk aanbeveel. Sal beslis weer by Silver Tides bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thobeka R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thobeka R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly host.

It was an amazing stay, the view was absolutely amazing, the owner was very friendly and understanding. The place really clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette M
Gesin met tieners

Warm welcome from Meagan. Excellent rooms and view, just like on the website. All the necessities were available. This is a classy area and close to the beach.

Meagan and her hubby are great people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lacal B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lacal B
Saam met vriende

Clean, small but intimate.

Loved the cottage, was beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janice T - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a fantastic stay at Silver tides, will recommend it to anyone.

Best place ever and a nice view of the sea will recomend anybody to go and have a relaxing holiday at Silver Tides Accomodation. Huge thanks to Meagan for the being such a caring host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mmabatho L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mmabatho L
Gesin met klein kinders

Amazing holiday accommodation.

The accommodation really exceeded my expectations. The cleanliness of the unit, the close proximity to the beach and easy access to the shops - #awesomeness. What made this vacation wonderful was Megan, one of the owners. She made us feel so welcome and it really felt like home. I would definitely recommend this establishment to my friends. May you guys be blessed, and keep up the good work!.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise M
Gesin met klein kinders

Very nice.

We had a very nice stay and would recommend it to anyone. Megan and Deon were so friendly and eager to help. Thank you!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie lekker.

Het lekker gebly en sal aan almal aanbeveel. Megan en Deon was so vriendelik en gretig om te help. Dankie!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patrick S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick S
Gesin met klein kinders

Had fun.

Please put televisions in the bedrooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lawrence F - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lawrence F
Saam met vriende

Rustig, vriendelike werknemers, vars seelug en mooi see-uitsig.

Ons het baie lekker gebly, die eienaar is vriendelik en altyd gereed om te help as ons enige vrae het. Die plekkie self is baie netjies binne, die tuin goed versorg en die see-uitsig die beste. Baie baie dankie! Sal enigteyd weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Douglas C - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douglas C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home from home!

Our hosts went above and beyond to ensure our stay was comfortable and a truly magic experience combined with a personal touch.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Huis weg van die huis af!

Ons gashere het alles in hul vermoë gedoen om te verseker dat ons verblyf gemaklik was - 'n regte asemrowende ervaring gekombineer met 'n persoonlike aandag.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, gerieflik, gemaklik, vriendelike ontvangs.

Eenheid is baie gerieflik ingerig, ontvangs was vriendelik. Ons het veilig gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anusha N - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anusha N
Enkelreisiger

Very neat premises. Had a good stay.

The premises are very neat and tidy. Had a good stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya E - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Tanya E
Saam met vriende

Not what was offered online

The room we were given felt like a servants quarters that they turned into an extra room to make more money. It was not overlooking the beach as stated online and in the prior communication. The room was behind the house and the view was of their wall and stuff they had covered with a sail. The WiFi was restricted which was frustrating and we did not have secure parking for the vehicle. We asked if we could park inside and were told by the owner that she would move her car and allow us to park in her spot. This seemed to be an inconvenience. Was not a relaxing stay. However it was clean and the water was hot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Silver Tides Seaside Accommodation se terugvoer

Dear Tanya,

I am very sorry that your stay was not what you expected, on your booking on the TravelGround website and my correspondence with you, you will see that you booked the Driftwood Cottage and not the Sea View Studio Apartment.

It also states clearly that the Driftwood Cottage has off-street parking on the property, and I could see that you were not happy to leave your vehicle there, so I offered you my parking without hesitation which is behind locked gates, which certainly was not an inconvenience as you have mentioned above.

With regards to “restricted” Wifi there are complimentary wifi vouchers on arrival and when asked for extra vouchers, that was at no extra charge, this was not a problem from our side at all. I also gave you a 10 % discount off your accommodation as we had just launched our winter special.

I also stated on your arrival if you need anything or if you have any questions, please don't hesitate to ask. You never once mentioned over the weekend that you were unhappy because you never had a sea view.

Kind regards,
Megan.

Silver Tides Seaside Accommodation
Sindi M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sindi M
Gesin met klein kinders

Oh what a beautiful place.

The owners are so welcoming and friendly, their son was also friendly to my kids making them feel more at home. We had a lovely stay, nice peaceful place. I can't wait to go back again and again and again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis weg van die huis.

Baie lekker blyplek. Vriendelike mense en baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan P - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan P

Dit is fantastiese, skoon, netjiese akkommodasie, baie vriendelike en hulpvaardige eienaars, ook lekker met die parkering op die perseel agter 'n geslote hek.

Dit was skoon, baie netjies en veilig en naby die strand, veilige parkering op die perseel agter geslote hek. Baie dankie, Megan en jou man, julle diens is puik. Megan het ons selfs buite ontmoet toe ons arriveer. Well done guys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edwina S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edwina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld en die perfekte ligging.

Sal beslis weer by Silver Tides tuisgaan. Die strand en swembad is net oorkant die akkommodasie. Die eienaars Deon en Megan was baie hulpvaardig (veral met die rigting-aanwysing) en vriendelik. Behalwe dat die ander persone in die ander akkommodasie langs ons vreeslik lawaai het vroegoggend was die verblyf baie lekker en ek sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine T - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine T
Saam met vriende

The most beautiful place ever!

We enjoyed every day there - wish we booked longer though. The sea view, friendly staff, It was a fantastic stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reshana A - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reshana A
Enkelreisiger

The most amazing stay ever.

My husbands stay in this accommodation was amazing. The host was very accommodating and very easy going. We will definitely book here again. The rooms are beautiful and so refreshing. We will definitely recommend this accommodation to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leanne J - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne J
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a great stay we had.

I would go back any time. The place is very clean and it's safe too. I went with my husband and kids and we had a good stay. The owners are very friendly. It felt like a home away from home. I would recommend the place to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie R - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Baie modern en smaakvol gemeubileer. Vriendelike eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rajeshree P - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rajeshree P
Gesin met klein kinders

Very pleasant stay, Silver Tides is very accommodating.

Thank you Megan and Deon for your hospitality. Silver Tides is the perfect accommodation to enjoy an authentic Durban experience. We enjoyed our stay very much, it was safe and comfortable and very accommodating especially for my toddler. Cleanliness of a very high standard. It is conveniently situated which made travelling in and around Durban very easy. The friendly owners are close by and very helpful. Thank you again, we will definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid P - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ingrid P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik, maar daar is geen direkte kommunikasie van die eienaars nie.

Ek sal definitief nie weer by Silver Tides bly nie. Hulle het ons nie verwittig dan hulle WiFi aanbied nie. Die badkamer is verskriklik klein. Die eienaar het nie vriendelik gevoel nie. Daar was geen kommunikasie van die eienaar behalwe die reëlings getref vir parkering nie, dit het gevoel asof ons hul privaatheid oortree. Hulle het net 'n halwe minuut gepraat en dis dit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nonhlanhla M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nonhlanhla M

Home away from home.

The room is specious and the view is to die for. It felt like a home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynn G - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynn G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will definitely return.

Easy access to Ansteys Beach. Comfortable and clean accommodation. Ideal for a couple. Lovely sea view and safe, secure parking. Will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Silver Tides Seaside Accommodation se terugvoer

Dear Lynn
Many thanks for your kind review, we look forward to welcoming you to Silver Tides again in the near future.

Best Regards
Megan

Silver Tides Seaside Accommodation
Vanaf R950
R950 R808
per nag, vir 2 mense
Vanaf R950
R950 R808
per nag, vir 2 mense
Vanaf R950
R950 R808
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine-rylaan 481, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3M2QzYTM5LTJiOWYtNDQwYS1iMGQ0LTZmNGRjZWQ4YmJjOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R808 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 481 Marine drive Bluff 4052 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -29.923156453307 31.017920983706
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem