Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pilot Inn Accommodation

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 12 resensies vir Pilot Inn Accommodation
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Rick B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rick B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A home away from home. We were made to feel very welcome by Daanie and Val.

Clean, neat, and tidy. As indicated above, this is like a home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pilot Inn Accommodation se terugvoer

Thank you Rick it was nice to have you with us, enjoy verry much.

Pilot Inn Accommodation
Johan W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W
Enkelreisiger

Ek se jaar want die gastehuis self is puik maar die omgewing is sleg.

Ek wil nie graag iets verkeeds sê nie, maar aangesien dit binne in die woonhuis self is is beweging beperk, sou graag wou kom en gaan sonder om eers te moet vra sluit die deur oop, Ek was ook ongelukkig met die R50 vir skoonmaak wat ek moes ekstra betaal toe ek inboek. Die twee mense wat die gastehuis bedryf is baie vriendelik, professioneel, baie skoon en netjies, maar met veiligheid wat hulle moet in ag neem voel mens opgesluit. Sit die gastehuis in 'n beter omgewing en dan beveel ek hom defnitief weer aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pilot Inn Accommodation se terugvoer

Dankie JJ, vir jou resensie. Jy is reg, dis iets nie ek of jy iets kan aan doen nie.

Pilot Inn Accommodation
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ann B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ann B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Baie lekker geslaap, netjiese kamer, vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan C
Enkelreisiger

Skoon en netjies.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Japie S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie S
Enkelreisiger

Bekostigbaar naby die lughawe.

Vriedelik en aangename mense. Dankie Danie. Alles wat jy nodig het vir oorbly-akkommodasie. Kan laat die aand inboek veral as jou vlug laat is. Sal enige tyd weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het gekry wat ek bespreek het.

Ek het bekostigbare slaapplek gesoek en dit gekry. Pilot Inn het niks meer en niks minder gebied as wat hulle geadverteer het en ek verwag het nie. Dit is so dat die plek is nie modern nie maar oud, maar wat ek het in 'n ou huis groot geword so dit het my glad nie gepla nie. Mens kan nie 5 ster geriewe en interieur verwag vir die prys wat hulle vra nie. My kamer was skoon en privaat dit is al wat ek nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pilot Inn Accommodation se terugvoer

Goeie dag Chris,

Dankie vir jou insette.

Pilot Inn Accommodation
Janine D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine D
Enkelreisiger

Very clean and homey accommodation with friendly staff.

Would recommend Pilot inn to everyone. Very clean unit and staff are very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana J
Gesin met tieners

Goedkoop, gerieflik en baie vriendelik.

Baie dankie vir gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pilot Inn Accommodation se terugvoer

Dankie vir jou insette, ja by Pilot Inn is dit vir ons belangrik dat ons gaste veiligheid en huislikheid moet ervaar soos by hul eie huis te wees en welkom te voel en weg te gaan as huisvriende.

Pilot Inn Accommodation
Susan R - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan R
Enkelreisiger

Gasvryheid en waarde vir geld.

Ek het 'n plek naby Emperor's Palace gesoek, het 'n konferensie daar aangehad. Die gashere het my laat welkom voel en my my eie sleutel met remote vir die veiligheidshek gegee. Ek kon ook my kamer sluit. En suite-badkamer met stort en toilet, dubbelbed en spieëlkas. Daar was ook 'n yskassie in my kamer. Koffie en tee en vars water is enige tyd van die dag of nag beskikbaar. As jy ontbyt wil hê maak hulle dit vir jou teen ekstra koste. Daar is ook plekke wat aandete kan aflewer vir jou rekening. Ek het lekker gebly en kan die Pilot Inn met 'n rein hart aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pilot Inn Accommodation se terugvoer

Dankie vir jou insette, ja by Pilot Inn is dit vir ons belangrik dat ons gaste veiligheid en huislikheid moet ervaar soos by hul eie huis te wees en welkom te voel en weg te gaan as huisvriende.

Pilot Inn Accommodation
Francois D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Enkelreisiger

Heerlik gerus. Lekker gebly.

Goeie gashere. Lekker kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pilot Inn Accommodation se terugvoer

Thank you for your input, it is very important for us to have our guest only the best and nothing less then just the best.

Pilot Inn Accommodation
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Commissionerstraat 49, Kempton, 1620, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f05112a9d10ad20cd4c885da36e33b9baa2467fd0a6fc4dbc2398165d321216b98f5cb3d31c0168ded22c9a601387fc9a61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 49 Commissioner Street Kempton 1620 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -26.09746169691 28.231633901596