Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fonteinskloof Farm

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

William Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir Fonteinskloof Farm
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ria D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria D
Gesin met klein kinders

Heerlike wegbreek in 'n pragtige omgewing.

Ons verkies om meestal in selfsorgeenhede te bly wanneer ons wegbreek. Ons eenheid by Fonteinskloof het alles wat mens moontlik sou nodig hê gehad. Michael was 'n goeie gasheer en het die ekstra myl gegaan om seker te maak alles is reg. Ons kon hom met gemak kontak indien ons hulp/inligting nodig gehad het. Ons jong dogters, 8 en 6 jaar oud, kon veilig rondbeweeg en het die swembad volop benut, al was dit effens koel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loura B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loura B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en pragtige uitsig oor die berge.

Ons het dit baie geniet by Fonteinskloof.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jill I - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jill I
Gesin met klein kinders

Clean, child-friendly, beautiful.

Very helpful and friendly host!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was so lekker gewees rustig visgevang en geswem.

Daar is ook wild soos sebras, elande, takbokke, blouwildebeeste, ek sal die plek absoluut aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pj V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pj V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, goeie ligging en stunning views.

Gerieflik, goeie ligging en stunning views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Enjoyed our stay.

Lovely to see the animals gracing and the peaceful surroundings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemie C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie C
Gesin met klein kinders

Spesiale stukkie aarde met wonderlike mense.

Fonteinskloof Farm was heerlik. Perfek vir 'n somer- of winterwegbreek. Alles wat mens nodig het, is daar. Ons sien julle gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephne N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephne N
Gesin met klein kinders

Wat 'n ongelooflike plek om te bly in die natuur.

Lekker staproetes. Vriendelike diens. Uiters netjies. Sal vir seker weer daar bly. Kan dit bealis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met vriende

Rustig.

Lekker geswem, tennis gespeel, gebraai en wild gekyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patricia B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia B
Gesin met tieners

Fantastic, best place for peace and tranquility.

Fresh air, beautiful mountains and watching birdlife and game that is who! You need to experience it self but it best farm accommodation by far.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Therina S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Therina S

Very quiet and tranquil.

Will be nice to stay longer and see everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Seonie C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seonie C
Saam met vriende

Absolutely amazing spot.

Definitely coming back for another getaway there! Would recommend this to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina V
Gesin met klein kinders

Dit is 'n baie rustige omgewing, ideal vir die herlaai van jou siel en gees.

Rustige omgewing, lekker verblyf, ideal vir die herlaai van jou siel en gees. Ons het baie lekker ontspan as gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilyn A - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn A

Vakansie was werd elke sent!

Die diens was die beste, vriendelik en baie behulpsaam. Sal dit aanbeveel sonder aarseling. Baie dankie aan William en Michael, julle is die beste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fonteinskloof Farm se terugvoer

Baie dankie Marilyn.

Ons waardeer u ondersteuning en hoop dat julle weer sal kom kuier.

Beste
Fonteinskloof

Fonteinskloof Farm
Naomi V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Naomi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en pragtige omgewing.

Huis 1 het min hangkas spasie vir 4 mense maar andersins het ons heerlik gebly in ‘n pragtige omgewing. Sal graag weer wil daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chané V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chané V
Gesin met klein kinders

Perfect getaway for a family holiday.

Our visit to Fonteinskloof exceeded our expectations. Accommodation was clean on arrival, and welcoming. We enjoyed the game drive with our 2 year old and was amazed at the size and beauty of the entire farm. We will definitely be back for another stay, with more family/friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucy P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy P
Gesin met klein kinders

Baie aangename ervaring, goeie geriewe vir oud en jonk, persoonlike aandag wonderlik.

Het regtig baie lekker gekuier. Pragtige omgewing naby Swellendam en omliggende dorpe. Geriewe was uitstekend en die eienaar en bestuurder was baie gasvry en hulpvaardig. Wildrit was ook 'n hoogtepunt. Geriewe so beplan dat dit gebruik kan word onder alle weersomstandighede. Omgewing veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met vriende

Die ongerepte natuurskoon en die pragtige eko-huis het ons vir 'n 6 geslaan, ongelooflik!

Baie dankie Michael wat ons ontvang het, ons het sommer van begins af tuis gevoel. Ons was 'n groep van 8 persone en het sommer almal met my Isuzu dubbel kajuit gery en agter in het my suster en ons vriendin Annelise en die mooie Helga gesit, en op pad na die eko-huis waarna Michael ons vergesel het, was die drie dames op hul knieë, soos honde wat karre jaag, om na al die wild te kyk soos ons deur die wild kampe gery het, soveel so dat Annelise haar kop teen die kappie van die bakkie gestamp het oor die ruwe paadjie na bo waar die pragtige rustic ekohuis op ons gewag het. Dit is dan daar waar 'n ongelooflike naweek van saam kuier en gesels en die verwondering van die natuurskoon op ons gewag het. Ons was sprakeloos gelaat, korreksie, van ons was sprakeloos, en dan was daar dié wat alles wat hul sien in woorde in 'n stemtoon van verbasing en verwondering omgeskakel het, wow kyk hier julle, kyk die perdjies, ag moeder ma, en so het dit aangegaan. Baie dankie Fonteinskloof, dit was voorwaar 'n onvergeetlike wegbreek na 'n juweel van 'n plek wat jul daar teen die voet van die Langeberge koester, ons kom kuier vir seker weer. Groete van die Weskus pêlle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tarryn B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn B
Gesin met klein kinders

Perfekte wegkom uit die stad. Sielerus!

Lieflike natuurskoon, voel of jy in Swiss Alpe is. SA se Heidéland.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita M
Gesin met klein kinders

Awesome place!

Awesome stay thanks to Michael from the farm that was helpful and hospitable. He took us on a beautiful game drive during our stay. Fonteinskloof Farm will definitely see us again. Beautiful place and so quiet, away from any daily life. Thanks again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tarryn B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn B
Gesin met klein kinders

Perfekte wegbreek!

Lieflike landelikheid, prag natuur, baie wild om te besigtig, baie vir kinders om te doen. Netjies, heerlike ontspan. Baie bederfies ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karina G - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karina G

Luukse akkommodasie op 'n rustige mooi plaas.

Ons het baie lekker gebly op die plaas. Daar is genoeg aktiwiteite beskikbaar om almal besig te hou. Die eenheid was baie netjies en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antje H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antje H
Gesin met klein kinders

We thoroughly enjoyed our stay, it was fantastic!

We loved being close to the animals, and the farm is really beautifully taken care of. The owner was very welcoming!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan V
Gesin met klein kinders

Heerlike plaaswegbreek!

Baie lekker verblyf en 'n wonderlike ervaring vir die kinders. Om die diere te voer was elke dag 'n hoogtepunt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fonteinskloof Farm se terugvoer

Hi Stefan ,

Thanks so much for using Fonteinskloof. I really hope that I will meet you in the future. Thank you very much for your review. This is greatly appreciated. I was a little disturbed to see that our cleanliness rating was weak and I would really appreciate if you could assist me in attending to the areas that were not properly cleaned as we have prided ourselves on cleanliness but were unfortunately not present and I would like to indicate to Michael the areas we can improve on. Thanks once again for visiting Fonteinskloof and all the best to you and your family .
Regards
William (Billy) O'Grady

Fonteinskloof Farm
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R60 tussen Swellendam en Ashton, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg0YzIyZWViLWI5YWMtNDM5ZC04OGJhLWVhMDQzYTNiMmE3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 R60 between Swellendam and Ashton Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -33.993277777778 20.350111111111
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem