Greenhole Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Greenhole is teen die soutwaterstrandmeer van Leisure Isle in Knysna geleë. Die oorvloed van natuur, voëls, skoenlappers en seediere maak Greenhole Cottage 'n ware toevlugsoord.

Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde kamers beskik elk oor 2 enkelbeddens en die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en aparte toilet.

Die huis het 'n oopplan-uitleg en is ingerig met gemaklike rusbanke, 'n kaggel, 'n platskerm-TV met DStv en 'n eetarea met sitplek vir 10 mense. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser, asook 'n opwaskamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër. Gaste kan ook net lekker ontspan en die pragtige uitsigte oor die strandmeer en die beroemde Knysna Koppe geniet.

Die huis maak oop op 'n beskutte binnehof met ingeboude braaigeriewe. Buite is daar ook 'n groot veranda met uitstekende uitsigte oor die strandmeer, waar jy deurentyd die uitsig oor die landskap vol vlieërs en seilbote kan geniet. Die dubbelmotorhuis voorsien veilige parkeerplek en daar is ook 'n verskeidenheid kano's daarbinne wat gaste welkom is om te gebruik.

'n Daaglikse skoonmaakdiens kan op versoek gereël word teen ekstra koste. Die eenheid kan saam met Thsayile Holiday House gehuur word, aangesien die eenhede 'n agtertuinhekkie deel.

Slaapplek

'n Bespreking by Greenhole Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 4 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Greenhole Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 800 per nag (vir 8 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za