@ 9 Jasmyn

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

@ 9 Jasmyn is ’n gerieflike woonstel in Stilbaai-Wes wat slaapplek aan 3 gaste bied.

Die eenheid is langs die hoofhuis en het ’n privaat ingang. Die woonstel het ’n slaapkamer met ’n dubbelbed en ’n badkamer met ’n stort. Daar is ’n enkelslaapbank in die leefarea. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en gaste kan in die leefarea met ’n TV onstpan. Gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saam te bring. Explora-dekodeerders werk ongelukkig nie hier nie. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Stilbaai bied verskeie besienswaardighede en doendinge soos voëlkyk, voetslaan in die natuurreservate Gaste kan die palings by die Stilbaai Toerisme Buro voer en die Inverroche distillery besoek.

Slaapplek

'n Bespreking by @ 9 Jasmyn sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na @ 9 Jasmyn gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false