Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Dew Cottage

Die Blou Kamer
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Blou Kamer is 'n basiese woonstel met 'n lae plafon wat aan Mountain Dew Cottage grens, maar het dit het 'n aparte ingang. Dis perfek as oornagverblyf alhoewel baie gaste dit voldoende vir langer verblyf gevind het. Dit kan saam met die hoofkothuis bespreek word, maar word ook apart met slaapplek vir 2 gaste verhuur. Die kamer het 2 enkelbeddens, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond en yskassie toegerus.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Mountain Dew Cottage
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 7 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n stapelbed, en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Die gaste deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof toegerus, en daar is 'n sitarea, eetarea en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grey-straat, Park Homes, Moutain-rylaan, Makhanda (Grahamstad), 6139, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a3095797d6be8434abce6b332902b69d448e960a7038df7a5d774c6db4d22565361332657e1a05644b43d931c568ec49e9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Grey Street Park Homes, Moutain Drive 6139 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.320810622353 26.526862084866