@ Abelia Guest House
Opsomming van Resensie
Rinette G - Jun 2022
Gemiddeld
Liefdevol.
@ Abelia Guest House se terugvoer
Dankie vir die groot kompliment en hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Petronella K - Mei 2022
Gemiddeld
Abelia is baie sentraal geleë en is maklik toeganklik van al die hoofroetes.
@ Abelia Guest House se terugvoer
Baie dankie en hoop om julle gou weer te verwelkom.
Marinda K - Apr 2022
Gemiddeld
Perfekte ligging en rustige omgewing.
Lees meer@ Abelia Guest House se terugvoer
Baie dankie Marinda.
Dit was lekker om julle te ontmoet en hoop om julle weer hier te verwelkom.
Groete
Carla
Vanessa B - Mrt 2022
Gemiddeld
Perfect stop on the way up to garden route from late airplane arrival.
@ Abelia Guest House se terugvoer
Thank you.
Christaline W - Feb 2022
Gemiddeld
Kuier by @Abelia was heerlik.
@ Abelia Guest House se terugvoer
Dankie Christaline.
Hoop jy kan volgende keer langer tyd hier spandeer.
Groete
Carla
Suenette M - Feb 2022
Gemiddeld
Pragtige, skoon en netjiese plek. Alles wat jy nodig het is daar.
@ Abelia Guest House se terugvoer
Dankie Suenette.
Ek is bly om 'n huis weg van die huis te kon wees en dat julle dit geniet het.
Kom gerus gou weer.
Groete
Carla
Romeo D - Feb 2022
Gemiddeld
Rustig, veilig en baie privaat.
Roelf V - Jan 2022
Gemiddeld
Ongelooflike vriendelike diens en uiters gasvry. Ek sal weer van die fasiliteit gebruikmaak.
@ Abelia Guest House se terugvoer
Dit was so lekker om julle hier te he en hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Ilanka C - Des 2021
Gemiddeld
Excellent experience! Friendly service and atmosphere. The room is perfect and included everything we needed for a comfortable stay.
@ Abelia Guest House se terugvoer
Baie dankie dit was lekker om julle te ontmoet en ek is bly julle het lekker gekuier.
Renee V - Des 2021
Gemiddeld
Pragtig en gerieflik
@ Abelia Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die goeie rating en mooi woorde. Hoop om julle gou weer te kan ontvang.
Johanna M - Okt 2021
Gemiddeld
Ongelooflike uitsig oor die baai.
@ Abelia Guest House se terugvoer
Baie dankie en hoop om julle gou weer terug te vewelkom.
Danie M - Sep 2021
Gemiddeld
Uitstekende reëlings, voortreflike en netjiese geriewe.
Bruce H - Jun 2021
Gemiddeld
Baie rustig, die mense is hulpvaardig.
Magdelt Anna W - Jan 2021
Gemiddeld
Heerlike paar dae saam met my suster gekuier.
@ Abelia Guest House se terugvoer
Baie Dankie en dit was lifelik om die twee dames te ontmoet en te sien hoe lekker hulle kuier.
Dankie dat U @Abelia gastehuis gekies het.
Groete,
Carla
Paul H - Jan 2020
Gemiddeld
Wonderlike gasvrou met skoon en netjiese kamer. Die uitsig is pragtig en die gastehuis is naby groot sentra geleë, maar tog uit die gewoel.
@ Abelia Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Dit was wonderlik om julle te ontmoet.
Groete, Carla.
Andre V - Nov 2019
Gemiddeld
Heerlike gerieflike verblyf.
@ Abelia Guest House se terugvoer
Baie Dankie vir die mooi woorde .
Dit was werklik lekker om julle te ontmoet en als vir die beste vir die toekoms .
Tot n volgende keer
Vriendelike Groete,
Carla
Laurelle I - Jun 2019
Gemiddeld
Sien sterre.
@ Abelia Guest House se terugvoer
Baie Dankie vir julle mooi geltuig skrif en dit was so lekker om julle te ontmoet.
Hoop on julle gou weer te sien.
Vriendelike Groete,
Carla
Louisa T - Apr 2019
Gemiddeld
Stylvol gemeubileerde, ruim kamer met asemrowende uitsig. Veilig en goeg geleë.
Lees meer@ Abelia Guest House se terugvoer
Baie Dankie Louisa,
Dit was my voorreg om julle te kon ontvang . Ek hoop om julle binnenkort weer te sien .
Vriendelike groete
Carla
- Kapasiteit: 7 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Abelia-straat 62, Helderview, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom