Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Anderson Executive Suites

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.7/5

Ayanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

2.7 uit 5van 4 resensies vir @ Anderson Executive Suites
Netheid
2.8/5
Diens
2.8/5
Ligging
2.5/5
Veiligheid
2.8/5
Waarde vir geld
2.8/5
Maryna S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Maryna S
Gesin met klein kinders

Swak!

Dit was die swakste gastehuis waarby ons nog gebly het. Baie onveilige area. 'n Shibeen net op die hoek wat tot watter ure van die oggend raas. Die blyplek was baie duur gewees en is vir seker nie die moeite werd nie. Die fotos wat opgelaai is, is baie selektief gekies. Ek het nog altyd baie gemaklik gevoel om deur die webtuiste te boek, maar ek sal in die vervolg baie mooi kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Anderson Executive Suites se terugvoer

Hello Maryna
I am so sorry that your experience with us was unfavourable. Be that as it may, we continue to strive for customer satisfaction. It must be noted that we never claimed to be in a different location other than where we are and cannot take responsibility for the surroundings and noise of a lounge, which you refer to as a tavern. @ Anderson Executive Suites is graded by the Tourism Council as a 4-star establishment. It is electronically gated, with security fencing with security staff on site, and since its inception, never experienced any safety challenges. I’m not sure what you mean by selective pictures, as our suites are as they look on the website. I welcome anyone to come and verify. As for our fee, we have suites: lounge, kitchen and bedroom. Full package DSTV and strong Wi-Fi. In conclusion, we received several highly satisfactory reviews and are really sorry for your experience. I, therefore, request you to give us a chance to host you once more in the future. Friendly Regards, Nonkosi @ Anderson Executives Suites.

@ Anderson Executive Suites
Glendeen S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glendeen S
Saam met vriende

We had a great time, staff was very friendly.

More than satisfied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leila M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leila M
Gesin met tieners

The location very close to all the places we wanted to go to, so convenient. We will return next year.

The rooms were missing a few amenities such as bowls, tin openers etc, but was quickly sorted out. Overall anything we asked for was sorted out quickly. Just very noisy place in the street that had loud music till late every evening. Accommodation was comfortable and just what we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gj N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Gj N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Die gastehuis is swak geleë. Stort buitewerking, geen melk saam met koffie/teesakies. Die stort het nie gewerk nie, geen ontbyt alhoewel die prys per nag heelwet hoër was as van die ander gastehuise wat ontbyt insluit. Die buurt het 'n nabygeleë kuierplek wat tot laat geraas het. Gelukkig net een aand daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andersonweg 29, Diamantpark, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8bf2a2ffd5062cc82b03f5f8512194207d1efefee50eb2ac23bd9be7399dc13c704eb0c1b0340a2a2ecfa4a514f237cd6ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 4 5 1 3 29 Anderson Road Diamant Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.740534253062 24.743534149074
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem