@ Anina's

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 10 % af

Kry 10% af. Geldig vanaf 6 Mei 2019 tot 31 Jul 2019.

Beskrywing

@ Anina's is ’n volledig gemeubileerde tuinkothuis wat gerieflike oornagverblyf in Durbanville, Kaapstad bied. Dié area spog met winkelsentrums, restaurante, kroeë en ’n wêreldklas wynroete.

Die eenslaapkamer-kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en is op die eienaar se perseel geleë. Die kamer het ’n dubbelbed en en suite-badkamer met ’n stort.

Daar is ’n oopplan-kombuisie met ’n yskassie, mikrogolf, broodrooster en ketel. Die sitarea het gemaklike sitplek en ’n TV met DStv. Die eenheid het ook gratis WiFi en veilige parkeerplek vir 1 voertuig. Gaste het toegang tot ’n gemeenskaplike swembad en braai-area.

Die eenheid is maklik bereikbaar vanaf besienswaardighede soos Tygervallei en Glengarry Winkelsentrums, Kaapstad se strande, Welgemoed Gholflandgoedere, GrandWest Casino en Tafelberg.

Slaapplek

'n Bespreking by @ Anina's sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na @ Anina's gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 R540 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af. Geldig vanaf 6 Mei 2019 tot 31 Jul 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]