LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by @ Athens Gastekamer | LekkeSlaap
+11

@ Athens Gastekamer

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Athensstraat 3, Herlear, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

@ Athens Gastekamer is 'n eenheid op die eienaar se perseel in Kimberley. Dit bied 'n privaat en rustige atmosfeer waar gaste kan ontspan.

Die kompakte eenheid het lugversorging en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 'n gekombineerde leefarea, kombuisie en 'n slaaparea. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n dubbelslaapbank (verkieslik vir kinders). Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Handdoeke, sjampoe en seep word voorsien.

Die kombuisie is met 'n ketel, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is bestanddele vir 'n ligte ontbyt in die yskas en tee en koffie word voorsien. Die eenheid het 'n platskerm-TV teen die muur met DStv. Daar is gratis WiFi en onderdakparkeerplek vir 'n voertuig.

Slaapplek

’n Bespreking by @ Athens Gastekamer sluit in:

Koninggrootte-bed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir @ Athens Gastekamer
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Athensstraat 3, Herlear, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink @ Athens Gastekamer het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Athensstraat 3, Herlear, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc12f183e9f03f4b610912d9153e3651476bfbcd2652e38eaf33ff1feb4d01287aca86294fe025e9ab6e9e7705cc3870425fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 4 persone) 1 5 1 5 3 Athens Street Herlear 8301 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.74924 24.7835
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!