@ De Kleine Molen

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

@ De Kleine Molen is aan die voet van die Paarlberg in die bekoorlike Paarl in die Kaapse Wynlande.

Hierdie moderne eenheid het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad, wasbak en toilet. Die kombuisie het 'n klein yskassie, mikrogolf, braaipan, broodrooster, breekware en eetgerei.

Die eenheid het 'n TV met DStv-kanale en WiFi. Braaigeriewe is slegs op versoek beskikbaar. Beddegoed en handdoeke word voorsien. 'n Matras kan vir 'n kindjie voorsien word.

Die eenheid is sowat 2 km vanaf twee hoërskole en daar is ook 'n supermark, verskeie restaurante en 'n bekende gimnasium binne loopafstand.

Slaapplek

'n Bespreking by @ De Kleine Molen sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na @ De Kleine Molen gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]