@ Dwarskersbos

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
@ Dwarskersbos
Gebruik van die volle huis, beddegoed en handdoeke ingesluit.
Belasting en Ekstras
'n Sleutel- en breekskadedeposito van R4 000 is saam met die deposito vir die bespreking betaalbaar. Dit is via bankoorplasing binne 10 werksdae na die uitklokdatum terugbetaalbaar, nadat die huis vir breekskade nagegaan is.



DStv is beskikbaar teen 'n ekstra fooi van R30 per dag.



Gebruik van die volle huis, breekgoed en beddegoed is ingesluit. Die stoof werk met gas en die oond met elektrisiteit. Gas word ingesluit maar koopkrag moet aangevul word na dieselfde eenhede beskikbaar soos op dag van aankoms. Krag is dus nie ingesluit nie.



'n Skoonmaakfooi van R650 is saam met die breekskadedeposito betaalbaar.



Daar is 3 volle badkamers. Die woonstel het slegs 'n toilet en wasbak.
Kansellasiebeleid: Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100% van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na @ Dwarskersbos gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za