Leisure Bay Akkommodasie by @ Eaze | LekkeSlaap
+14

@ Eaze

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bream-rylaan 1023, Leisure Bay, Port Edward, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 600 per nag (vir 10 persone)

Beskrywing

@ Eaze is 'n selfsorghuis vir 10 mense in Port Edward, net 100 m van die strand af.

Die huis beskik oor 4 kamers en 3 badkamers en is ingerig met lugversorging vir jou gemak. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede kamer het ook 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die laaste 2 slaapkamer het elkeen 'n enkelbed en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis, kroeg en sitarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en tuimeldroër. gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet.

'n Tweede kombuis is op die grondvloer ingerig sodat die onderste woonstel op sy eie verhuur kan word.

Die sitarea is ingerig met 'n TV met DStv en 'n DVD-speler. Die huis het 'n sondek met 'n braai-area en parkeerplek is beskikbaar.

'n Swembad is pas voltooi en het 'n lieflike uitsig oor die strand.

Port Edwards bied verskeie restaurante en doendinge soos staproetes, bergfietsry en "wakeboarding". Andersins kan gaste verskeie besienswaardighede soos die Port Edward-vuurtoring, Wild Waves Waterpark, Red Desert Natuurbewarea en vele meer besoek.

Die omgewing is uitstekend vir gholfspeel, skibootry, visvang en skubaduik.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Bream-rylaan 1023, Leisure Bay, Port Edward, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R7 600
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R7 600
per nag (vir 10 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bream-rylaan 1023, Leisure Bay, Port Edward, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNjNzkxZTc3LWNjYTEtNDM3ZS05MDhkLTJlMzZiNTJkYjNiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R7 600  per nag (vir 10 persone) 1023 Bream Drive Leisure Bay 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.020181 30.246005
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za