Bloemfontein Akkommodasie by @ Home | LekkeSlaap
+28
+28

@ Home

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R850 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: General Dan Pienaar-rylaan 53, Westdene , Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

@ Home bied 3 kothuis-opies in Bloemfontein: Klein-Ma-Getryn, Sanna-Ko-Huistoe of Martha-se-Herberg.

Elke eenheid het 'n privaat slaapkamer met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort. Al die eenhede is vir selfsorgverblyf ingerig en het 'n kombuisie met 'n stofie en oond, mikrogolf en 'n yskas.

Gaste kan ook in die vreedsame tuin ontspan. Elkeen van die eenhede het 'n privaat ingang en die kothuise kan ook saam bespreek word in die geval van 'n groot gesin. Veilige parkeerplek word voorsien. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

@ Home is net 1 km van MediClinic en Mimosa Mall, asook net 3 km vanaf sentraal Bloemfontein. Bloemfontein bied verskeie restaurante, besienswaardighede en doendinge onder meer die Anglo Boereoorlog-museum en die Slagvelde en Pantser-museum, die Botaniese Tuin-boomroete, die Bloemfontein-wildtuin, die Vrystaatse Botaniese Tuin en verskeie voetslaanroetes.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir @ Home
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • General Dan Pienaar-rylaan 53, Westdene , Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink @ Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Bloemfontein Vrystaat
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: General Dan Pienaar-rylaan 53, Westdene , Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYzZmQ3YjJkLWU3NjUtNDY3Mi1iOGQ5LWQ1YTZmYWJiYWZlOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 53 General Dan Pienaar Drive Westdene 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.101997164362 26.203910708427
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za