@ Home Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

@ Home Cottage is 'n gesinsvakansiehuis in Hartenbos wat gemaklike slaapplek aan 6 gaste bied.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers wat gebruik maak van 1 badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n buitestort met warm water vir gaste se gebruik. Twee van die kamers is ingerig met dubbelbeddens, terwyl die derde kamer 'n stapelbed het.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het 'n TV en DStv is op aanvraag beskikbaar.

@ Home Cottage is net 350 m vanaf 'n klein winkelsentrum met 'n apteek en 'n restaurant. Die strand en ander restaurante is 900 m van die kothuis af. Die dorp bied besienswaardighede soos die ATKV-Hartenbos se Groot Trek-museum, die ATKV-oord, die Hartenbos Waterpark en vele meer.

Slaapplek

'n Bespreking by @ Home Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Slaapsaalbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na @ Home Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za