Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Home JBay

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Catharina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 23 resensies vir @ Home JBay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Anthonie D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthonie D
Gesin met tieners

Uitstekende verblyfplek.

Ontvangs was perfek. Netheid uitstekend. Vriendelikheid het beïndruk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Home JBay se terugvoer

Beste Anthonie
Ons waardeer die feit dat julle vir ons 'n resensie geskryf het. Omdat dit vir ons baie belangrik is dat ons gaste te alle tye gemaklik, tevrede en welkom voel, is ons baie bly dat julle lekker gebly het. Dit was heerlik om julle hier te hê en julle te leer ken. Ons hoop om julle in die toekoms weer hier te verwelkom.
Vriendelike groete. Johan en Rina Badenhorst

@ Home JBay
Yolandy K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandy K
Gesin met klein kinders

Definitely a home away from home.

Everything you need is there the kids loved it the owners are very friendly. I would reccommend it any day 100%.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Home JBay se terugvoer

Beste Yolandy

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf. Dit was lekker om julle hier te hê en ons is bly dat julle lekker gekuier het.

Vir ons is dit prioriteit dat ons gaste te alle tye gemaklik, tuis en welkom moet voel. Ons hoop om julle weer in die toekoms hier te ontvang.

Vriendelike groete
Johan en Rina Badenhorst
@ Home JBay

@ Home JBay
Erica V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuierplek met als wat jy nodig het.

Netjies verblyf, besorgde gasheer, sal vir seker weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Home JBay se terugvoer

Beste Erica
Baie dankie vir jou resensie oor ons eiendom. Ons is bly dat julle lekker gebly het. Dit is vir ons baie belangrik dat ons gaste gelukkig is en tuis en welkom voel. Dit was regtig 'n plesier met julle hier en ons hoop om julle in die toekoms weer hier te verwelkom. Vriendelike groete. Johan en Rina

@ Home JBay
Liza F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza F
Saam met vriende

Als was regtig net lekker.

Ons het lekker ontspan en die plekkie was reg vir ons aangesien ons baie uit was, was veilig en als was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Home JBay se terugvoer

Beste Liza

Baie dankie dat jy 'n resensie oor ons instansie geskryf het. Dit is vir ons ongelooflik belangrik dat al ons gaste te alle tye gelukkig voel en gemaklik en tevrede is.

Dit was baie lekker om julle hier te hê en ons hoop om julle weer in die toekoms hier te ontvang.

Mooi bly.
Johan en Rina

@ Home JBay
Dirk T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het absoluut heerlik gebly en Rina was 'n wonderlike gasheer. Ons sal vir seker terug wees.

Ons gasheer Rina het vreeslik baie moeite gedoen en ons het baie tuis gevoel. Ons hoop om hulle weer te ondersteun in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Home JBay se terugvoer

Beste Dirk. Baie dankie vir julle terugvoer oor @Home JBay. Omdat dit vir ons belangrik is dat ons gaste te alle tye welkom en gelukkig voel, is dit vir ons lekker om te hoor dat julle gelukkig is en lekker gebly het. Dit was vir ons ook lekker om julle hier te hê. Ons hoop om julle weer in die toekoms hier te verwelkom. Johan en Rina

@ Home JBay
René T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, skoon en netjies.

Wat 'n wonderlike vriendelike ontvangs deur Rina. Alles was perfek en daar is soveel moeite gedoen met ekstras om alles gerieflik te maak. Voorwaar 'n juweel. Ek kan dit beslis aanbeveel en sal self weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Home JBay se terugvoer

Beste René

Baie dankie vir julle terugvoer. Ons gaste se tevredenheid en gemak is vir ons baie belangrik en ons wil graag hê dat hulle welkom en veilig voel. DIt was heerlik om julle hier te hê en ons hoop ons julle weer in die toekoms hier te verwelkom.

Vriendelike groete.

Johan en Rina

@ Home JBay
Jan K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Eienaars is baie gasvry en altyd gereed om te help, doen ekstra moeite om jou tuis te laat voel met bederfies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Home JBay se terugvoer

Beste Jan

Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was lekker om julle hier te hê en ons hoop om julle in die toekoms weer hier te ontvang. Ons wil graag hê dat ons gaste gelukkig is en gemaklik, tevrede en veilig voel.

Groete.
Rina

@ Home JBay
Paul S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs.

Gasvrye en uiters bedagsame eienaars wat ons ten alle tye gemaklik laat voel het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fredrika V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fredrika V
Besigheidsreis

Gawe en vriendelike eienaars, het ons veblyf veraangenaam.

Die eenheid is goed toegerus, netjies en skoon. Alles wat ons kon nodig kry was daar, ons moes net kos koop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya K
Besigheidsreis

Absolutely amazing

The owner is absolutely lovely,. Friendly, she takes care of your needs. The place is very clean. I recommend this place to everyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Home JBay se terugvoer

Dear Tanya
Thank you for taking the time to write a review on our establishment.
It is of the upmost importance to us that our guests feel at home, happy and satisfied at all times.
It was great having the guys here and we hope that we can welcome you here again in the future.
Please stay safe.
Johan and Rina

@ Home JBay
Belinda S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda S
Saam met vriende

A wonderful place to stay.

A home away from home, we thoroughly enjoyed our stay. Rina and Johan provided everything we needed. It's a short distance from the beach where one can safely walk. Highly recommend the accommodation!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Home JBay se terugvoer

Dear Belinda. Thank you for your feedback. We are glad you enjoyed your stay. It is very important to us that our guests feel welcome, comfortable and at home at all times. It was great having you here and we hope that we can welcome you here again in future. Stay safe. Johan and Rina

@ Home JBay
Lynette V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

The accommodation was fantastic. The place is very clean and the service exceptional.

The hosts of this place is just amazing. The place is super clean, so many extras were provided. Five star stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charleigh W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charleigh W
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Dit was my ours se 35 jaar huweliksherdenking en ons wou net Jeffs toe gaan vir wegbreek op kort kennisgewing. Daar was sjampanje in die yskas. Alles wat nodig was van melk tot olie tot speserye. Alles was baie netjies. Ons was bederf met oorgenoeg tuisgebakte beskuit en koekies vir koffie en tee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doreen A - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen A
Enkelreisiger

I extended my stay because it was so pleasant.

It is a delightful unit, nicely furnished, all the fittings and linen fresh and very clean. Very private, with a lovely garden courtyard. Rina takes so much trouble to make one feel at home and welcome. Nice little touches such as rusks and cookies. Full DSTV bouquet. I booked for 3 nights, and then extended my stay. I would love to return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Solomon F - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Solomon F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs en aangename omgewing.

Die plekkie is baie netjies en goed toegerus. Ons het heerlik gebly. Baie dankie vir julle vriendelikheid. Rina ons het sommer tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Home JBay se terugvoer

Beste Solomon
Ons waardeer julle terugvoer en is baie bly dat julle lekker gebly het en tuis gevoel het. Dit is vir ons baie belangrik dat ons gaste 'n goeie ervaring het, welkom en tuis voel. Dit was vir ons lekker om julle hier te hê en ons hoop dat julle weer in die toekoms hier by ons sal tuisgaan.
Mooi loop.
Johan en Rina

@ Home JBay
Marlize L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize L
Gesin met klein kinders

Vat ons terug.

Beste gesinsvakansie tot op hede. Tannie Rina het uit haar pad gegaan om te verseker dat ons die lekkerste tyd ervaar terwyl ons in Jeffreysbaai gebly het. Ons was bederf met die beste gasvryheid en heerlikste beskuit en koekies. Ons beveel definitief @Home#JBay aan want dit voel voorwaar soos jou eie huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lauret D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauret D
Saam met vriende

Eie plek net by die see. Puik.

Dis baie gerieflik en dit voel of jy by jou eie huis is, maar net by die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Home JBay se terugvoer

Liewe Lauret
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is bly dat die plek vir julle gerieflik was en dat julle lekker gebly het. Dit is vir ons belangrik dat ons gaste tevrede is en dit was heerlik om julle hier te hê. Ons hoop dat ons julle iewers in die toekoms weer hier sal kan ontvang en verwelkom. Mooi bly.
Oom Johan en Tannie Rina.

@ Home JBay
Johan B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie aangename ervaring.

Ons is baie vriendelik ontvang, het dadelik tuis gevoel en ons verblyf in die netjiese, goed toegeruste huis geniet. Ons kan die huis as oornagbestemming of vir vakansie aanbeveel en sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Home JBay se terugvoer

Beste Johan,
Ons is baie bly om te hoor dat julle tuis gevoel en julle wegbreek hier by ons geniet het. Ons gaste se tevredenheid en gemak is vir ons baie belangrik. Dit was lekker om julle hier te hê en ons hoop om julle iewers in die toekoms weer hier te kan verwelkom.

Mooi loop.
Johan en Rina

@ Home JBay
Martie G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies.

Ons het regtig baie lekker gebly en gekuier. Tannie Rina en Oom Johan het regtig uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel. Het lanklaas sulke gasvryheid en vriendelikheid beleef. Die plekkie is regtig baie mooi en netjies en het aan al ons behoeftes voldoen. Ek sal regtig enige iemand aanraai om gebruik van hulle te maak. Hulle doen regtig baie moeite om jou tuis te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Home JBay se terugvoer

Liewe Martie. Dit was so lekker om julle hier te hê en ons is baie bly dat julle lekker gebly en tuis gevoel het, dit is vir ons ongelooflik belangrik dat ons gaste gelukkig en tevrede moet wees. Dankie dat julle die tyd geneem het om vir ons so 'n pragtige resensie te skryf. Ons hoop regtig dat julle weer in die toekoms hier by ons sal kom tuisgaan. Mooi loop. Oom Johan en tannie Rina.

@ Home JBay
Philip R - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike gasvrye ontvangs, heerlike bed, alles netjies, fantasties!

Ons het drie dae en nagte kom bly in hierdie pragtige, netjiese en gesellige huis met die mees wonderlike eienaars, wat ons heeltemal het laat tuis voel. Hulle het ons bederf met sjerrie by aankoms, koekies en beskuit en baie ander geriewe, te veel om op te noem! Ons het dit baie, baie geniet en kan almal aanraai om by @Home#JBay te kom bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Home JBay se terugvoer

Beste Tm,
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer oor julle verblyf by ons instansie. Dit was 'n plesier en wonderlik om julle hier te hê en ons sien daarna uit om julle in die toekoms weer hier te ontvang.
Vriendelike groete,
Johan en Rina

@ Home JBay
Charmaine B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine B
Saam met vriende

Vriendelike, gasvrye ontvangs en heerlik gebly, lekker bederf.

Baie vriendelike, gasvrye ontvangs. Huislike atmosfeer en die klein bederfies vir elke dag was heerlik. Baie veilige omgewing en was silwerskoon. Jy kon die see sien en hoor. Baie dankie Rina en Johan vir jul gasvryhed en inligting oor al die plekkies wat ons kon besoek. Kaart en brosjures tot ons beskikking gehad. Jul sien ons beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Home JBay se terugvoer

Liewe Charmaine,

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer. Dit is vir ons baie belangrik dat ons gaste altyd welkom en tuis moet voel en dat alles in orde moet wees. Daarom is dit vir ons heerlik om te hoor dat julle die tydjie hier geniet het. Dit was vir ons heerlik om vir jou hier te hê - ons het die geselsies baie geniet en sien daarna uit om julle weer hier terug te verwelkom. Mooi loop. Johan en Rina

@ Home JBay
Hennie S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik en fantasties.

Wat 'n groot verrassing. Toe ons in loop kry ons 'n verrassing en 'n eerste, komplImentêre sjerrie. Heerlik. Dit was net eenvoudig wonderlik om daar te kon kuier. Die plek is baie skoon en netjies. Baie gerieflik en netjies. Neem net jou kos, verder het jy niks nodig nie. Johan en Rina is baie vriendelik en behulpsaam. Ons kan net sê baie dankie julle tweetjies. Dit was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Home JBay se terugvoer

Beste Hennie, Baie dankie vir julle goeie terugvoer. Ons het dit baie geniet om julle hier te hê en sien daarna uit om julle weer in die toekoms te ontvang. Mooi bly. Johan en Rina

@ Home JBay
Nadia J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia J
Gesin met klein kinders

Was net 'n plesier om hier te bly!

Ons vakansie saam ons kinders was soos huis, weg van die huis. So huislik, met soveel ekstras. Tannie Rina, baie dankie vir al die moeite tydens ons verblyf! Sal hierdie plek enige tyd aanbeveel! Beslis een van die beste selfsorg plekke in Jeffreys!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Home JBay se terugvoer

Beste Nadia,
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Dit was vir ons 'n plesier om julle hier te hê.
Ons sien daarna uit om julle weer in die toekoms hier te verwelkom.
Mooi loop.
Oom Johan en tannie Rina

@ Home JBay
Vanaf R1 500
R1 500 R1 275
per nag, vir 5 mense
Vanaf R1 500
R1 500 R1 275
per nag, vir 5 mense
Vanaf R1 500
R1 500 R1 275
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr BB Keet-straat 15, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62d57d854ef4f067ac58c0b8b38c7c49f8f82bd35b8e6d9f47fc9119c910e9b7055547fd91bf4eed5a2fbf6e300b37506d59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 275 per nag, vir 5 mense 23 5 1 5 15 Dr BB Keet Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.034514 24.925723
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem