Pretoria-Oos Akkommodasie by @ Menlyn Place, Menlyn Maine | LekkeSlaap
+30
+30

@ Menlyn Place, Menlyn Maine

9 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frikkie De Beerstraat 186, Menlyn Place 315 , Pretoria, 0081, Gauteng
  • Geen kinders onder 10

Beskrywing

@ Menlyn Place, Menlyn Maine is in die hartjie van Menlyn in Pretoria geleë.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n stort en 'n bad in die badkamer.

Die leefarea is oopplan en het 'n gemaklike hoekbank, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, en 'n lessenaar met 'n stoel. Die kombuis is toegerus 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, eetgerei en breekware.

Besienswaardighede in die omtrek sluit die Virgin Active-gimnasium, Menlyn Park-winkelsentrum, die Atterbury-teater, Times Square Entertainment Complex en Life Faerie Glen Hospitaal in.

Slaapplek

’n Bespreking by @ Menlyn Place, Menlyn Maine sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 9 resensies vir @ Menlyn Place, Menlyn Maine
Netheid
4.7/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Frikkie De Beerstraat 186, Menlyn Place 315 , Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink @ Menlyn Place, Menlyn Maine het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
per nag (plek vir 4)
Vanaf R990
per nag (plek vir 4)
Vanaf R990
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frikkie De Beerstraat 186, Menlyn Place 315 , Pretoria, 0081, Gauteng
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASevmh4Y2Zlh0kNMw4IU7lFWTaitI0dfpoy5jomiZ2DUUORbKEI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R990  per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 186 Frikkie de Beer Street 315 Menlyn Place 0081 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -25.784165516811 28.281633787697
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za