@ NewRow 1

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

@ NewRow 1 is 'n ruim kamer in 'n historiese huis in Caledon en het slaapplek vir 2 gaste.

Die kamer is in die hoofhuis en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n klein sitarea met tee- en koffiemaakgeriewe. Koffie en beskuit word voorsien. Ontbyt en maaltye is op versoek beskikbaar teen 'n ekstra koste. Spyskaart sal gestuur word sodra deposito betaal is. Etes moet asb. vooraf bespreek word.

Let asseblief dat die kamer nie 'n TV het nie en dat rook in die kamer verbode is. Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie. Verkoelingsgeriewe asook 'n mikrogolfoond is ook beskikbaar sou gaste wegneemetes hier wil kom eet.

@ NewRow 1 is baie naby Die Woud en The One-trouvenues. Alhoewel ons in die dorp is, voel dit of jy op n plaas is. Caledon bied verskeie besienswaardighede soos die Caledon Museum en die Caledon Spa.

Slaapplek

'n Bespreking by @ NewRow 1 sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Haardroër
  •  Strykyster

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na @ NewRow 1 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]