@ Plett Palmtree

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

@ Plett Palmtree bied gerieflike gemeubileerde verblyf in Plettenbergbaai.

Gaste het 'n keuse tussen @ Plett Palmtree 1 of die kleiner Garden Nook wat albei slaapplek vir 2 gaste het. Elke eenheid lei na 'n privaat stoep, het 'n privaat badkamer met 'n stort.

Palmtree 1 het 'n ekstra lengte koninggrootte-bed en Garden Nook 'n koningingrootte-bed.
Die eenhede is elk met 'n mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv toegerus. WiFi is beskikbaar en die eenhede word daagliks skoongemaak. Veilige parkeerplek word voorsien.

Plettenbergbaai bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge soos voetslaan-, stap en fietsroetes, perdry, kajakvaar, walviskyk en nog vele meer. Restaurante/Koffiewinkels en oulike winkels eie aan Plett is loopafstand. Die meer energieke kan selfs na albei strande toe stap.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na @ Plett Palmtree gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R770 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za