Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ R62 Langklip Estate Game Farm

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 25 resensies vir @ R62 Langklip Estate Game Farm
Netheid
3.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.8/5
Ikeraam H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ikeraam H
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a fantastic and remarkable hospitality 10 star.

It is for outdoor lovers an adventure most beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ R62 Langklip Estate Game Farm se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoering, dit word hoog op prys gestel. Vriendelike Groete. Sharon en Nikolai

@ R62 Langklip Estate Game Farm
Thomas F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thomas F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik.

Ons het baie lekker gekuier. Vriendelike diens. Gasvry. Kos was uit die boonste rakke. Sal wel aanbeveel dat 'n vorm van lugversorging aan die huisies gebring word. Dit was warm - die pragtige afkoelswembed het darem opgemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ R62 Langklip Estate Game Farm se terugvoer

Baie dankie. Dit was heerlik om julle te ontmoet het. Kom gerus weer. Liefde groete, Sharon.

@ R62 Langklip Estate Game Farm
Melissa W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Peace and quiet, absolutely beautiful, but keep in mind it's a rural farm so no hotel amenities, it has what you need, perfect if you an outdoor kind of person, the hosts were awesome and the food served there is top notch, it's a gem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Totale rus vir siel.

Wat 'n lieflike rustige plek. Ons huisie was ver weg by rivier en absoluut privaat. Sal graag die plekkie wil besoek in warmer weer. Dit was koue tyd van die jaar, maar die eienares se vriendelikheid, warm ontvangs, heerlike kos en lekker saam kuier het die winterkoue verdryf. Wild wat mak is en van naby beskou kan word is 'n groot lekkerte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooi en rustig!

Baie dankie aan almal by @R62 Langklip Estate Game and Leisure. Dankie aan Sharon, De Wet en almal daar vir jul omgee om ons welkom te laat voel. Dit is 'n ongelooflike plek. Stukkie hemel op aarde! Gasvry en warm mense. Ongelooflike rustigheid en natuur. Ons sien julle beslis gou weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ R62 Langklip Estate Game Farm se terugvoer

Baie dankie Jacqueline. Dit maak baie saak wat ons gaste dink. Ons is so dankbaar dat julle die plek geniet het en ons hoop om julle weer te sien. Liefde groete, Sharon.

@ R62 Langklip Estate Game Farm
Penny V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Penny V
Saam met vriende

Disappointing.

Very scenic, but disappointing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ R62 Langklip Estate Game Farm se terugvoer

Good day Penny, thank you for your review.
I am concerned because we were very accommodating when you requested a self-catering unit, even though we are not a self-catering establishment, when you cancelled all activities on arrival and when your guests stayed later than they were meant to.

@ R62 Langklip Estate Game Farm
Fagmida F - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fagmida F
Gesin met tieners

Goeie wegbreek van die stadslewe lekker in die natuur met diere en goeie atmosfeer.

Ons het die vakansie te Langklip begin op 30 Desember, en mens, was my kinders bang. Die eienaars, De Wet en Sharon, het hul verseker dat die natuur hulle goed sal doen. Ek kan vandag hulle nie genoeg bedank vir hul gasvryheid en diensbaarheid nie. Ons het een van die toere meegemaak en geleer van die diere op hul plaas. Ek stel voor enige stadsjapie besoek die estate. Lekker kos en geselskap. Sien jul gou weer, Sharon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lenke L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenke L
Gesin met klein kinders

Rus en vrede in Desember-vakansie.

Die beste plaasvakansie wat ons al ooit gehad het. Dit is soos kamp, sonder elektrisiteit, maar met solarligte en jou eie badkamer en 'n lekker bed. Die privaatheid, stilte en die uitsig was asemrowend! Dis lekker sentraal geleë en binne 'n uur en 'n half by Jeffreysbaai, of Plettenbergbaai. Ons kan ook die oorspronklike Barnyard Theatre en die Stormsrivier “suspension”-brug aanbeveel. Dankie ook aan Langklip Span vir julle gasvryheid! Ons het dit baie waardeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laurika V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurika V
Saam met vriende

'n Wonderlike plek om te ontspan en rus.

Heerlik gekuier en geëet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
delete d - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
delete d

Ongelooflik lekker gevoel asof ons by familie kuier.

Kos uitstekend. Vriendelik doen ekstra moeite om verblyf aangenaam te maak. Pragtige mak wild gesien en gevoer sal weer daar tuisgaan en hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew P
Saam met vriende

Stunningly beautiful.

Langklip Estate totally over delivered on what it offered. It is a gem in the heart of the wilderness, and should not be missed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jc M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jc M
Gesin met tieners

Rus vir die siel.

Baie lekker gebly. Rustige atmosfeer, baie mooi uitsig en etes in restaurant kan ek vir ek ten sterkste aanbeveel. Vir die kinders was die interaksie met die diere 'n hoogtepunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simeon P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Simeon P
Saam met vriende

Hosts were friendly and accommodating.

Hosts were friendly and accommodating. Nice for families with kids.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia O - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia O
Gesin met tieners

So rustig, jou siel kan regtig vrede en rus vind.

Die stilte en omgewing is so mooi. Sharon en De Wet is werklik gasvry. As jy wil rus en 'n basis wil hê om die omgewing te verken, is dié die regte plek vir jou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Ons het baie koud gekry. Ceilings in die huisies sal baie help. Omgewing is pragtig. En die diens was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kennith K - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kennith K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, stil en mooi natuur.

Langklip het baie potensiaal en is n baie mooi plek om te gaan vakansie hou. Dit is veilig en naby genoeg aan die dorp. Ons sal definitief weer gaan en sien uit na al die uitbreidings by Langklip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja O - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Sonja O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Terugvoer oor R62@Langklip: Ons het nie oornag a.g.v verskeie redes.

Gery na so 'n uur van frustrasie. Eerstens gesukkel om plek te vind, grondpad erg en bord is afgebrand met brand in Desember, asook 800 ha. Dag was warm en huisie ook. Geen koelkas, ys ens. Als gebrand rondom jou. Ek wil nie my hardverdiende geld en tyd spandeer op so 'n plek nie. Jul moet bewus wees van swak omstandighede al is dit buite die eienaar se beheer. Ek's jammer vir hom maar moontlike gaste moet kennis dra van omstandighede en prys moet verlaag word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dylan R - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid in die pragtige natuur.

Dit was 'n stop vir ons voor ek op Blaaukraansbrug gaan spring het. Die plek was pragtig gewees. Absolute stilte in die natuur. Die beste plek as jy wil weg kom van die stad. Die kos was heerlik en die diens uitstekend. Ons was regtig tuis gemaak voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharyn R - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Sharyn R
Saam met eggenoot / lewensmaat

This is not a reliable guest house.

We struggled to find this guest house as there was no name up at the gate or anywhere along the route to it. The place was locked up and there was not a single soul around, when we got there, in the designated time that they gave us, between 14:00 and 16:00. It looked very clean and nice, but we did not stay over.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ R62 Langklip Estate Game Farm se terugvoer

Goeiedag Sharyn.
Ons was tuis en ek dink julle was nie by die regte plek nie. Ek moet sê jammer want ons Vodacom toring het gebrand en daar was geen seine nie. Ai jong, ek is so jammer want ons was so bedreig met al die vure. Sowat 80 hektaar van ons 110 hektaar het afgebrand en deur genade is ons gespaar. Ek is opreg jammer maar ons aanwysingsborde het ook afgebrand. Daar is baie skade en roet op beddens maar ons het hard probeer om alles skoon te kry maar die roet is net te erg. Jammer, dit was buite ons beheer. Die brande was verskriklik en ons moes gordyne verander! Jul kan die aand weer opneem op 'n later stadium.

@ R62 Langklip Estate Game Farm
Anonieme gas - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Melissa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie wat ons verwag het nie.

Geen elektrisiteit, moes diep op grondpaaie in ry vir 10 min met 'n baie lae voertuig. Was honger en kon nie eet nie, want restaurant maak eers laatmiddag oop. Niemand vat jou deur blyplek en verduidelik iets nie! Wou hout koop vir vuurmaak ─ net 2 sakke hout geen vuuraanstekers nie. Kon nie selfone herlaai nie ─ geen krag! Daar is 'n yskas maar geen krag! Niemand het ons ingelig nie! Wou naby Kareedouw bly en sit 2 km van Joubertina af... Beste ete by restaurant in Joubertina gehad!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ R62 Langklip Estate Game Farm se terugvoer

Hi Melissa
Jammer, ons is in die berge en dit sê duidelik op die webtuiste dat ons safari-like akkommodasie het. Ek gaan nie verskoning maak vir ons plekkie nie en daar is nie krag nie. Dit is so op webtuiste dat daar alleenlik solar is en geen krag nie. Ons het sentrale yskas-geriewe en foon herlaaipunte by die restaurant en daar is niks anders as wat ons webtuiste sê nie. Miskien kan ek net sê die pad is grondpad en dit is in die berge soos ons webtuiste sê, so miskien het julle dit mis gelees. Vra maar volgende keer as jul meer wil weet oor geriewe. Tent-like, nie self-catering geriewe met 'n restaurant wat ontbyt en aandetes voorsien en ons het baie goeie resensies in ons gastehuis oor ons kos. Jammer daaroor maar ek kan net iets doen wanneer ek weet daarvan.
Dankie, Sharon

@ R62 Langklip Estate Game Farm
Ohna N - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ohna N

Baie ontspannend en ongelooflike plaas.

Ons het so lekker gekuier! Baie dankie aan Sharon en De Wet vir hulle gasvryheid, 4x4 roete en al die gesels. Die mak wild is iets besonders asook die huisie waarin ons gebly het. Die beste is om die reën op 'n sink dak te hoor, gerus te slaap en soggens die mooie natuurskoon in te neem. Sal beslis weer kom besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ R62 Langklip Estate Game Farm se terugvoer

Baie dankie Ohna!

Ons waardeer die pragtige review! Julle is baie welkom om terug te keer, baie lekker gewees om sulke pragtige positiewe jong mense te gehad het op Langklip Estate!

Groete Langklip Estate Bestuur

@ R62 Langklip Estate Game Farm
Amanda C - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Amanda C
Saam met vriende

Dit was 'n goor ervaring.

Die pad na die ontvangs is baie sleg. Ons het uitgesien na die verlatenheid, so het maar deurgedruk. Toe ons omstreeks 17:30 by die ontvangs aankom sê die mense hul het ons bespreekte huisie (Eland) vir iemand anders gegee en vir ons iets anders gereed. Ons hou toe nog moed en sê hul moet ons gaan wys. Ons word toe geneem na 'n ander huisie en vind toe uit daar is nie gas vir kosmaak of 'n plek vir braai nie. Daar was ook nie 'n toilet/stort naby nie. Ons sou sowat 100 m teen 'n kloof af moes loop om die badkamer te gebruik. Daar is baie klippe en dis onveilig. (Slange/rotse wat kan skuif.) Toe ons kla is die eienaars baie onaangenaam. Hulle stel toe voor hul gee vir ons 'n "port-a-potty" in die kamer. LekkeSlaap het ons gelukkig gehelp (jul diens was puik) en ons het toe by Die Kraaltjie in Joubertina gaan slaap. Al het ons eers 11:30 daar aangekom was dit baie lekker. Langklip Estates sien ons nie weer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ R62 Langklip Estate Game Farm se terugvoer

Amanda,

Ons is baie jammer dat jy so ‘n negatiewe ervaring gehad het! Ons besef ons het 'n dubbelbespreking gehad en dit was ons fout. Geen verskoning vir dit nie.

Die alternatiewe eenheid wat ons geoffer het, is ons familie “selfcatering” eenheid, wat slegs ‘n losstaande braai en ‘n 3-plaat gasbrander binne in het maar geen binne badkamer nie, met die gebruik van die kampeerterrein se ablusieblok.

Ons besef dat, dit wat ons uit nood geoffer het, was nie op standaard nie en as gevolg daarvan het ons vir julle drankies op die huis geoffer terwyl julle moes wag totdat ons alternatiewe akkomodasie in die omgewing kon kry.

Die area is baie gewild en die enigste oop gaaitjie wat ons kon kry was by die Kraaltjie, en ons het vir julle die twee nagte teen R1800.00 ekstra inbetaal omdat hulle baie duurder is as ons.

Ons is regtig jammer; dit was ook maar sleg vir ons aangesien ons probeer het om dit na die beste van ons vermoë en so spoedig moontlik reg te stel!

Jammer Amanda, ons verstaan jou frustrasie; en ek is net bly julle was tevrede met die alternatiewe reëlings, en dat julle die vakansie geniet het!

@ R62 Langklip Estate Game Farm
Annabelle F - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annabelle F
Gesin met tieners

A peaceful place away from the stressful city life. It has the potential to grow into a perfect holiday get away.

A great get away from the city life. Beautiful mountain views that offer you the tranquility and rest you need to unwind, along with wholesome and tasty food.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ R62 Langklip Estate Game Farm se terugvoer

Goeidag Annabelle,

Baie dankie vir julle review ons waardeer die postiewe terugvoer en ja dit isn ons eerste jaar en ons leer maar nog baie maar julle was baie oulik en kom gerus weer!

Groete Johan en Sharon Nel
Langklip Estate Bestuur

@ R62 Langklip Estate Game Farm
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langklip Landgoed, R62 Langkloof Twee Riviere, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYw0z0eoBqTxN299MHUpEr689Fbtu8uJHKQsnGM3up1lHywBbrU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 25 5 1 4 Langklip Estate R62 Langkloof Twee Riviere 6410 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.815171587827 23.92179608345
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem