Robertson Akkommodasie by @ Rina's | LekkeSlaap
+20

@ Rina's

66 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silwerstrand Golf and Riverside Estate, Silwerstrand-boulevard 2, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

@ Rina's is in die pragtige Silwerstrand-gholflandgoed, 1,4 km buite Robertson geleë en is omring deur die grootste wynlandgoedere in die Wes-Kaap.

Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede en daar is slaapplek vir tot 7 gaste - die gastehuis kan as 'n geheel bespreek word. Elke eenheid beskik oor basiese eetgerei, 'n ketel, 'n broodrooster, 'n yskas en 'n mikrogolfoond. Daar is koningingrootte-beddens in 2 van die kamers en elke kamer het 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en in die badkamer is daar 'n bad, dubbelstort, dubbelwasbakke en 'n toilet. Handdoeke, sjampoe, seep, handewasseep en toiletpapier word voorsien.

Gratis koffie- en teemaakgeriewe word voorsien, sowel as yskas en melk.

Toegang word deur die hoofhuis verkry, maar Sauvignon Blanc het ook 'n privaat ingang sodat gaste kan kom en gaan soos hulle wil.

Parkeerplek word voorsien en daar is 24 uur-sekuriteit. Let asb. daarop dat troeteldiere ongelukkig nie toegelaat word nie. Gratis toegang tot die 5-ster-klubhuis se geriewe wat net 'n entjie in die straat af is. Daar is ook braaigeriewe op die perseel met 'n pragtige uitsig oor die eerste skoonveld, spesiale Karoo-braaipakke, hout, vuuraanstekers en speserye.

'n Plaasontbyt is beskikbaar mits vooraf gereël.

Robertson bied verskeie doendinge en besienswaardighede soos voetslaan-, 4x4-roetes, die Affie Plaas-plaasstal, wynkelders en -landgoedere, die Klipdrift-distilleerdery en 'n olyfolie-proe-ervaring.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 66 resensies vir @ Rina's
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Silwerstrand Golf and Riverside Estate, Silwerstrand-boulevard 2, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink @ Rina's het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silwerstrand Golf and Riverside Estate, Silwerstrand-boulevard 2, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPUeTWN4FBkglJi5i1LN6z9xYfkFxuwGFEDDT6zNy2HnqNmin2B?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 66 5 1 5 Silwerstrand Golf and Riverside Estate 2 Silwerstrand Boulevard 6705 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.808581722034 19.855170249939
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za