Port Shepstone Akkommodasie by @ Riverside Accommodation | LekkeSlaap
+46
+46

@ Riverside Accommodation

Selfsorg
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Twiststraat 1, Sunwich Port, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

@ Riverside Accommodation bied gerieflike selfsorgverblyf in Sunwich, Port Shepstone, aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die perseel is 100 m vanaf die strand en bied 'n see-uitsig in die verte.

Verblyf word gebied in 3 selfsorg-eenhede wat elk plafonwaaiers en volle DStv het. Elke eenheid se kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster en gasstoof toegerus. Elke eenheid het ook sy eie balkon of stoep, asook 'n braai-area.

Gaste kan langs die swembad ontspan en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Twiststraat 1, Sunwich Port, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Twiststraat 1, Sunwich Port, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe62268abcbd3c113f915dbdde35f080fea73f7ab5ece5fbdb0fec5f16810a1a7e072b2683c9ef74d5a2bfefccd15a12ede2e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 1 Twist Street Sunwich Port 4230 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-21:00 10:00 -30.669602639929 30.510533923943
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za