@ stellenboschcentral

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

@ stellenboschcentral is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-ateljeewoonstel vir 2 in die hartjie van Stellenbosch.

Die eenheid is naby die hoofhuis in 'n stil pad en dis heeltemal privaat. Die oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuisie het 'n 2-plaat induksiestoof, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eetarea vir 2. Die eenheid het lugversorging, 'n TV met DStv en gratis WiFi.

Die eenheid het ook 'n privaat ingang en parkeerplek is agter 'n toesluithek beskikbaar. Dis ongelukkig nie troeteldiervriendelik nie en daar is 'n alarmstelsel met 'n afstandbeheer.

@ stellenboschcentral is net 100 m vanaf Eersterivier se oewer en dit bied verskeie wandel- en fietsryroetes na die Coetsenburg Atletiekstadion. Die eenheid is 70 m vanaf Dorpstraat met verskeie restaurante, kafees, kroeë, galerye, boekwinkels, museums en vele meer.

Slaapplek

'n Bespreking by @ stellenboschcentral sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Vlaams
  •  Duits

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na @ Stellenboschcentral gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R620 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]