LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by @ Stinkhout | LekkeSlaap
+14

@ Stinkhout

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 10 resensies vir @ Stinkhout
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.0/5
Enrico N - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enrico N
Enkelreisiger

Great people, great place as an individual traveller, internet and WiFi are perfect, well done, can't complain.

Very still and neat area, good place to come and relax and shopping centre like the mall are close by its walking distance. Great place if you love the sea and the nature around. Well done to @Stinkhout.

Kobus P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus P
Saam met vriende

Baie vriendelik ontvang en wonderlik as jy net 'n nag of wat wil oorslaap, maar dit is nie vakansie-akkommodasie vir jongmense nie. Jy moet die badkamer met ander deel en jy kry morsige mense met geen skaamte. Let wel, hierdie kan jy nie op die eienaars blameer nie.

Geen DStv of lugversorging, maar hierdie word wel op die webtuiste genoem.

Shanie J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shanie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en baie goeie mense wat die gastehuis besit!

Bekostigbare verblyf, in 'n veilige area. Mense wat Stinkhout besit is baie nice.

Louise H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Louise H
Gesin met tieners

Aangenaam vriendelik diens.

Skoon netjies. Die koffie was lekker. WiFi in kamer het goeie opvangs.

Engela B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Engela B
Gesin met klein kinders

Gemaklik en rustig.

Behalwe vir een kamer wat nie linne opgehad het nie was alles gerieflik. Gasvrou het groot om verskoning gevra. Fout wat enigeen kon maak.

Deon D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D
Enkelreisiger

Vriendelike, behulpsame, gasvrye gasheer en gasvrou.

Ek was gelukkig met die verblyf.

Heida M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heida M
Enkelreisiger

Ideaal vir oornag.

'n Vriendelike en veilige ligging, Magda was 'n vriendelike gasvrou, sal beslis aanbeveel.

Elsarien A - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsarien A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige, rustige en netjiese area waar jy die voëlgeluide van ver kan hoor. Alles wat ons nodig gehad het om bietjie te rus.

Ons is deur 'n baie vriendelike eienares ontvang en na alles aan ons verduidelik is en ons kamer aangewys is, alleen gelaat om rustig te ontspan. Ons kon die hele naweek alles doen wat ons wou en familie en vriende besoek, later terugkom na die privaatheid van ons verblyf wat ons vir die naweek wou hê. Baie lieflike en aangename eienaars het ons weer afgesien die dag met ons vertrek. Ek sal beslis weer daar gaan oorbly. Ek beveel dit beslis aan vir mense wat die rustigheid en privaatheid van 'n naweek wil geniet.

Dirk B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk B
Saam met vriende

Plek was baie netjies en veilig en naby aan alles maar nie my tipe van opset nie.

Sou daarvan gehou het as eie kombuis gehad het en eie uitgang, dit het gevoel of ek in 'n gewone huis bly en nie in 'n vakansie opset was nie.

Jacques C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die diens was vriendelik en vinnig en die gastehuis se personeel was baie vriendelik en gasvry, ons het baie lekker gebly.

Die gasvrou het ons dadelik welkom maak voel en was baie gasvry. Die diens was vinnig en vriendelik. Eetgerei was beskikbaar en ons kon selfs vra dat ons wasgoed gewas kan word. Ons het oor die algemeen baie lekker gebly. Ek beveel die gastehuis beslis aan.

Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stinkhoutstraat 32, Heiderand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09WHx84uZS5dfItzlYWYZLEhMnY2NPkCqR4NHkxifOIFWScHdC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 32 Stinkhout Street Heiderand 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.190202623933 22.109086766865
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!