Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ The 14th Hole

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sarah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir @ The 14th Hole
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Hendriette H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendriette H

Fantastiese verblyf. Het so veilig en tuis gevoel. 5-ster ligging en verblyf.

Het 5 nagte hier tuisgegaan terwyl my man in Netcare Pretoria oos was. Beste ligging naby die hospitaal. Letterlik oorkant die pad van die hospitaal. Alles was net perfek. Fantastiese sekuriteit. Het so veilig gevoel as vrou alleen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The 14th Hole se terugvoer

Dankie Hendriëte, jy was self ook 'n 5-ster gas. Hy is altyd welkom om weer te kom kuier.
Stetkte op die herstelpad.
Groete
Sarah

@ The 14th Hole
Riaan E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan E
Enkelreisiger

Veilig en gerieflik.

Heerlik oornag, kompleks baie veilig en naby Netcare Pretoria Oos Hospitaal. Sarah is 'n wonderlike gasvrou en baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The 14th Hole se terugvoer

Baie dankie Riaan, dit was net 'n plesier om jou hier te kon verwelkom.
Jy was 'n baie netjiese gas wat alles gelaat het soos jy dit gekry het. 10 uit 10 vir jou.
Groete
Sarah

@ The 14th Hole
Retha S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha S
Enkelreisiger

Uitstekend . Het elke oomblik geniet.

Daar was onverwagte ekstras in die kamer - het uiters tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The 14th Hole se terugvoer

Retha,
Baie dankie vir jou resensie, Dit is regtig lekker om te verneem dat gaste gemaklik was tydens hul verblyf.
Ons strewe daarna om ons gaste tuis te laat voel. "We aim to please."

Groete
Sarah

@ The 14th Hole
Marnus S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë, mooi en stil area. Die interior is duursaam en gerieflik. Sal weer daar bly.

Goed geleë, mooi en stil area. Die interior is duursaam en gerieflik. Sal weer daar bly. Al wat gepla het, was die honde in die buurt wat snags geblaf het. Dit is egter buite die beheer van die eienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The 14th Hole se terugvoer

Marnus,
Baie dankie. Ek is jammer om te verneem dat julle die geblaf van honde moes verduur het.
Groete,
Sarah

@ The 14th Hole
Cathy M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cathy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good.

The accommodation was very clean and tidy, the hosts were also very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The 14th Hole se terugvoer

Cathy thank you . You were very quiet and most important neat guests. You would always be welcome to stay with us. Sarah

@ The 14th Hole
Hendrik V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V
Saam met vriende

Fantasiese plek.

Ons het die verblyf baie geniet. Sarah en Hennie is lekker mense en het uit hul pad gegaan om dit vir ons lekker te maak. Baie goeie waarde vir geld. Baie dankie vir hulle ook vir wonderlike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The 14th Hole se terugvoer

Hendrik en vriende, baie dankie vir julle waardering. Dit is vir ons 'n groot voorreg om julle hier te kon verwelkom.
Julle is altyd welkom in die toekoms.
Groete
Sarah

@ The 14th Hole
Hanici B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hanici B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie warm sonder lugreëling, lekker stap-omgewing.

Woonstel vreeslik warm, geen private sit plek buite waar 'n mens kan sit en tee drink of ontbyt eet. Pragtige omgewing. Baie voëls en mooi stapplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The 14th Hole se terugvoer

Hanici, baie dankie vir jou terugvoering. Ons neem kennis daarvan.

@ The 14th Hole
Dirk K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige blyplek op gholflandgoed.

Skoon, netjies en moderne eenheid. Lekker groot stoep. Baie veilig met streng toegangsbeheer by die hoofhek. Ek het vroegoggend lekker gaan stap op die gholfbaan voor ons dag se aktiwiteite begin het. Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Die trappies op na die eenheid kan dalk vir ouer mense 'n uitdaging wees, maar het glad nie vir ons gepla nie. Ons sal vir seker weer hier kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The 14th Hole se terugvoer

Dirk, baie dankie vir julle terugvoering.
Julle is vyster gaste en 'n plesier om te huisves.
Julle is welkom om weer to kom bly.
Groete
Sarah en Hennie

@ The 14th Hole
Rozelle V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozelle V
Gesin met klein kinders

Pragtige plek op 'n baie rustige golflandgoed.

Sarah is 'n baie goeie gasvrou. Die eenheid is stil en toegerus met al die nodige items. Kan die akkommodasie enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The 14th Hole se terugvoer

Rozelle baie dankie vir jou terugvoering. Dit is altyd lekker om sulke oulike gaste te verwelkom. Julle het die plekkie netjies en skoon agergelaat. 5-ster gaste.
Groete
Sarah

@ The 14th Hole
Teresa F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa F
Enkelreisiger

Good location, very secure.

Secure, quiet location very close to Pretoria East Hospital, so visiting my husband in hospital was very easy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The 14th Hole se terugvoer

Thank you Teresa. It was a pleasure to welcome you and we hope hubby recovers well after his operation.

Regards,
Sarah

@ The 14th Hole
Suzaan P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzaan P

One night only, very clean, contained everything a person might need, very tranquil and private.

If ever in Pretoria again I would definitely stay here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The 14th Hole se terugvoer

Thank you Suzaan, I appreciate your review. I have to mention you were also a hostesses dream guests. We would definitely love to welcome you back In future. Best of luck with your endeavors in England. Regards Sarah

@ The 14th Hole
Ernest F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow wow wow.

Mal oor die plekkie, als is daar wat jy aan kan dink. Vriendlike verwekoming en baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The 14th Hole se terugvoer

Dankie, dit was aangenaam om julle te verwelkom. Julle is altyd welkom.

@ The 14th Hole
Renske R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renske R
Besigheidsreis

Daar is baie moeite gedoen om ons te laat tuis voel. Heerlik om op estate te kon gaan stap.

Die gastehuis was uitstekend geleë aangesien ek 'n kursus by die Country Club bygewoon het. Daar is ook verskeie nabygeleë restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The 14th Hole se terugvoer

Renske, dit was net 'n plesier om julle hier by ons te kon akkomodeer.
Julle is altyd welkom om hier te oorbly.

@ The 14th Hole
Petro S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S

Uitstekend

Kan die akkommodasie enige tyd aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The 14th Hole se terugvoer

Petro dit was 'n plesier om julle te verwelkom.
Julle is altyd welkom.
Groete
Sarah

@ The 14th Hole
Leon R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, aangename verblyf. Ideale ligging

Gerieflik gelee in netjiese en skoon omgewing

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ The 14th Hole se terugvoer

Baie dankie, dit vir ons 'n voorreg om julle hier te verwelkom.
Groete
Sarah

@ The 14th Hole
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ruimsig-singel 1212, Woodhill Gholflandgoed, Pretoria, 0076, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA880b4d1d0f61b5846f2c5cc2656fcd7dc883acb4b061bc75644f29d713913176b66c0ac6a75a9a8f90d9fd217dd94a49ae9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 1212 Ruimsig Crescent Woodhill Golf Estate 0076 Gauteng 021 201 8901 16:00-17:00 10:00 -25.814752725259 28.305392872958
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem