Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ The Mitchell's

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Daar mag nie meer as 4 gaste, ongeag van watter ouderdom, in die eenheid bly nie, tensy dit vooraf gereël is. Die gaste wat hier bly mag ook nie deur die loop van die verblyf verander na ander gaste toe nie, tensy daar die nodige reëlings getref word. Geen gastebesoekers word op die perseel toegelaat tensy dit vooraf gereël is nie.

Die voertuig wat met inklok op die perseel geparkeer word, is die enigste een wat toegelaat word, tensy daar alternatiewe reëlings getref is.

Beperk asb. jou inkloktyd tot voor 20:00 om die veiligheid van inwoners en die perseel se sekuriteitsintegriteit te beskerm. Sou daar onverwagse omstandighede opduik, kontak asb. die eienaars en tref 'n reëling.

Rook is in die verblyf verbode. Gaste kan op die balkon rook en die asbakkie gebruik.

Troeteldiere word nie toegelaat tensy daar voor reëlings getref is nie.

Geen harde musiek, partytjies of funksies nie.

Daar kan reëlings getref word dat kinders by die hoofhuis se 4x7 meter swembad kon swem en dat die braaigeriewe in die tuin gebruik word, maar dit moet vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkweg-weg 58, Steiltes, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7fe3b847afe92fb0ae25752f5c5c319c6c28c52c7b311a7d40aac1f4413a0e67fbba45195e4ffe53148988733f83fb8de95a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 61 5 1 5 58 Melkweg Road Steiltes 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.499023304237 31.006254738029
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem