Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ The Swallows

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir @ The Swallows
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Elize M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize M
Gesin met klein kinders

Dankie vir die aangename verblyf.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandrie D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandrie D
Besigheidsreis

Vriendelike mense en baie gasvry. Kamer is netjies. Alles wat nodig is, is daar.

Baie lekker gebly dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Located in a quiet area. Host was very helpful and accommodating.

Arrived quite later from the Kruger, and the host accommodated our late check-in and was immensely helpful. The room was tidy and had all the amenities one could want for a short stay. The aircon, and mosquito/ bug guard on the window were really good additions.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, netjies en skoon. Heerlike beskuit.

Mooi tuin en huislike atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meiring V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meiring V
Besigheidsreis

Een nag oorslaap vir besigheiddoeleindes.

Weens SANDF bedrywighede in Polokwane was daar geen akkommodasie beskikbaar in Polokwane nie, en reeds min akkommodasie beskikbaar in Mokpopane (Potties). Ek was huiwerig weens die baie billike tarief wat Swallows hef, maar het geen keuse gehad nie. Ek was aangenaam verras. Baie skoon en netjiese kamer, geriewe goeie kwalitiet, en heerlike rustige omgewing. Indien ek weer in Potties moet oornag, sal dit my eerste keuse wees! En dit is 'n bonus dat daar behoorlike lessenaar in kamer was waar ek kon sit en werk - ek was nie op vakansie nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amatis-straat 13, Mokopane, 0600, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb4cf5d7e1d038816b45dac5660ed043c23ec3b2f89b698906042d661cd3969fac5e1a6af31093c3ca4c6a3e6b2601a5c050?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 13 Amatis Street Mokopane 0600 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.210666753319 28.998380899429