V & A Waterfront Akkommodasie by 001 Altmore | LekkeSlaap
+31

001 Altmore

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dock-weg, Marina Residential, 001 Altmore, V&A Waterfront, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

001 Altmore is 'n luukse selfsorgwoonstel in die V&A Waterfront op die internasionaal bekende Waterfront Marina Residensiële Landgoed. Die woonstel bied 'n uitsig oor die marina se waterweë en het 'n pragtige, moderne interieur met topklas-afwerkings, 'n ruim balkon en die beskerming wat 'n veiligheidslandgoed bied.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het 'n gemaklike rusbankstel en 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word ook voorsien. Die leefarea bied toegang tot 'n onderdakstoep met buitesitplek en 2 sonstoele.

Slaapplek

’n Bespreking by 001 Altmore sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Dock-weg, Marina Residential, 001 Altmore, V&A Waterfront, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dock-weg, Marina Residential, 001 Altmore, V&A Waterfront, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf42df69a1363409be44ba606790c9e7f3de668346283c641a84ed7c0f95c4330554882a205456176fb15d08841cb355f074f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 2) Dock Road, Marina Residential 001 Altmore 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.91116435585 18.421020346731
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za